Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Gerrard said:
My son is emigrating to Sweden, leaving next week. We dont often get to go for a ride but when we do I treasure it. An opportunity I did not have with my father. Had a long ride through the hills around PE

I feel for you, my son rode a couple of times with me before he left for the UK 2 years ago
 
Morsige oggend gewees.
ba8aa51467404b6c3309713db2c4441a.jpg


Sent from my SM-G973F using Tapatalk

 
skydiver said:
Pragtige T700
Ek wou hom so graag in lewende lywe gesien het, maar ek reken my 3 kilos grondpad is te rof ve daai Yamaha!! :peepwall: :( ;)
 
Noneking said:
Runner said:
Breedsnek, ja ek is nie trots daarop nie.

Lyk levensgevaarlijk!

:peepwall:

As ek my feite reg het, is Breedtsnek net bo Sani Pas op die lys van moeilikste passe in SA. En Sani is mos die moeilikste :pot:
Grappies, maar dis mooi daar  :thumleft:
 
Runner said:
Noneking said:
Lyk levensgevaarlijk!

En dan gaan daai bike ook nog breek.

Helaas is dit so.
Ons gaan gougou n bergie erens oor ry om by n shebeen uit te kom.
2 KTM's en 1 Husky, dus als iets gaan breek is dit mos n oranje een, tog?
Ons ry oor die berg (n kakpad origens, dis net een moerse pothole) en vind ons shebeen gesluit!  :-[
Na n vreselike gesoek, ek skat so n hele 90 sekondes, kry ons toe n logde waar drank, kos en geselligheid is.... en ons al3 se rubber arms het hier sumier afgedraai.
Omdat dit biki later as beplan was kies ons teerpad huis toe, laat maar waai.
Die wit een gee toe op, net daar, hy het eenvoudig gaan staak.
Ek word toe eers na n petrolstasie toe gestoot (dankie!) waarna ek huis toe gelift is (dankie!).
Met die bakkie ry ek toe terug om die wit bliksem op te haal  >:D
KTM's blyk dus betroubaar, Zweedse goed nie so nie...  :-\
 

Attachments

  • image2.jpeg
    image2.jpeg
    143.3 KB
  • image1.jpeg
    image1.jpeg
    120.8 KB
  • image0.jpeg
    image0.jpeg
    110.1 KB
In and around Durbanville, getting used to the new toy  :biggrin:

 

Attachments

  • IMG_20210410_093638.jpg
    IMG_20210410_093638.jpg
    429.2 KB
  • IMG_20210410_094043.jpg
    IMG_20210410_094043.jpg
    453 KB
  • IMG_20210410_094843.jpg
    IMG_20210410_094843.jpg
    897.2 KB
Took a ride to Kitty Hawk to watch some planes land. First ride in 15 months

0a10af3193dfdcdf11be827c018700ca.jpg
 
Dwerg said:
Took a ride to Kitty Hawk to watch some planes land. First ride in 15 months

0a10af3193dfdcdf11be827c018700ca.jpg

That is a milestone considering what you have been through.Congrats.
 
Dwerg said:
Took a ride to Kitty Hawk to watch some planes land. First ride in 15 months

0a10af3193dfdcdf11be827c018700ca.jpg

Good to see you back in the saddle Dwerg, :thumleft:
15 Months... it cant have been easy.
 
Top