- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,840
- Reaction score
- 11,488
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
https://www.youtube.com/watch?v=IHJmkHbT46g&t=241s
JACOVV said:Can you see it now?
Burp, we must experience the same issue as I still cannot see it eitherBuRP said:JACOVV said:Can you see it now?
See my post above this one!
I also cant see on PC or tapatalk on my phoneBuRP said:The pic "Tussen Cradock en Schoombee" quoted in my post or the origional ..... No.
My hunch is it's something on my side/PC, some update or why.
If someone knows then give us a hint, Google will help me further.
Oh, it's only on this thread/forum that this happens...
:thumleft:
JACOVV said:Nou weet ek nie meer nie :-[ :-[ :-[
Dis wat ek doen:
1. Maak album op Google photo van fotos wat jy op WD wil laai
2. SHARE die album sodat almal dit kan sien
3. Kliek dan in die album op foto wat jy wil share om die groot oop te maak op skerm.
4. Regs kliek dan op die groot weergawe en kliek dan op “open in a new tab”
5. Gaan na die nuwe tab en copy die webadres bo in browser.
6. Nou gaan jy na WD. Kliek new reply en Paste die webadres wat jy vroeër gecopy het in die boksie.
7. Highlight nou die websdres en kliek dan op Image icon. Dit sal voor en agter jou webadres plaas.
Sal kyk as ek dit vd selfoon opsit.
[/quote]
Klink reg, maar maak seker dat wanneer jy die album share, jy op die link copy anders is die sharing funksie nie geaktiveer
Noneking said:https://www.youtube.com/watch?v=IHJmkHbT46g&t=241s
Enter your email address to join: