tau said:
Ek en Newguy aka; [mention]Poffmuis [/mention] het gister in die D’Aguiler woude gaan speel. Bitter lekker. Kort nou net regte voorband op die DT 700
Lekker!
As ek reg onthou was @Poffmuis op ń tyd hier in my omgewing. Barberton/Nelspruit. DRZ 400.
Ek en my vriend het onderskeidelik Pirelli MT21 en Dunlop D606 voor op ons T7s. Beide D606 agter.
Beide is bekostigbaar. Ek het die MT21 voor en D606 agter op, maar die D606 het ń sny in Swaziland opgedoen. Eers na die tyd gesien. Deur tot op die canvas. Nou ook MT21 agter op. 140. D606 was ń 130, maar so breed as ń 140.
D606 en MT21 was altyd my voorkeur keuse op die 650 klas fietse.
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk