Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Prinsrivier, tussen Ladismith en Montagu.  Sal nie omgee om daai plasie te hê nie.
 
Attachments

  • 20210919_102233.jpg
    20210919_102233.jpg
    385.2 KB
Karoo Rider said:
Prinsrivier, tussen Ladismith en Montagu.  Sal nie omgee om daai plasie te hê nie.
Pragtige area

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
DUSTRIDERS said:
Adam’s Calendar

Explain the name? Stunning place. :thumleft:
Ancient stone ring thought to be an ancient observatory.

Located on escarpment near Kaapse Hoop overlooking De Kaap Valley and Nelspruit & Barberton in the distance

4350ed48fc46219ecdef7fdd7c395699.jpg
 
Noneking said:

Het gaan google interessante plek. :thumleft:
 
Tweede keer van ek kaap toe getrek het wat ek familie op die pad kry (hulle sit op die muur)

2a12bfc8a7e8bb133d89e209e7341805.jpg
 
DUSTRIDERS said:
Adam’s Calendar

https://showme.co.za/tourism/adams-calendar/

Baie interessant!
Ek wonder hoe weet hulle dat dit so baie oud is.
En of daar al beduidende opgrawings gedoen is om meer te weet van die bewoners wat die struktuur gebou het.
 
GeelKameel said:

Baie verskillende opinies…..
Party glo dis aliens wat die klippe daar kom pak het
 
Top