JACOVV
Race Dog
- Joined
- Aug 9, 2009
- Messages
- 4,628
- Reaction score
- 96
- Location
- East of London EC
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Dorsland said:Het 'n rustige ontbytrit gedoen vanoggend.
Die Karoo hier in my omgewing, alhoewel nog kwaai droog, lyk nou mooi skoon gewas na die onlangse reën.
Op plekke blom die granaatbosse, skaapvygies en spekboom té pragtig.
Dink ek moet eendag in jou wereld kom rondry. Daardie paaie roep my.....
So van Colesberg se wereld na Beaufort Wes se kant toe.