- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,843
- Reaction score
- 11,490
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Swaziland in the wet season…
Hopefully you got this on video
JipHopefully you got this on video
How on earth did you get them out?
Lot’s of huffing and puffing!!How on earth did you get them out?
@GeenSand , watter roete het julle geneem toe julle nader aan Steytlerville gekom het, die geel, groen of rooi een?To be honest it is rough. We had all the loose rocks on down hills. Not sure i want to do it the other way. Antoniesbergpass is the correct name. Mountainpasses south africa has a decent discription. We rode from patensie side. Hard work to the river. From there to steytlerville is gravelhighways.
Dankie, beplan om dit ook een of ander tyd (binnekort) te doen, dis een roete wat ek ook nog heeltyd mis.@Vis Arend ons het die geel roete gery.
Van die rivier tot in Steytlerville is baie goeie toestand.
Oom Vis as ek jou eendag weer sien moet jy my tog asb wys hoe sit jy n roete so op n google map.Dankie, beplan om dit ook een of ander tyd (binnekort) te doen, dis een roete wat ek ook nog heeltyd mis.
Sal jou met graagte help, dis eintlik heel maklik. Ek is eintlik bitter dom as dit by die nuwe tegnologie kom, maar ek het hier op die forum net al die advies en raad op die verskeie threads oor die onderwerp opgelees en die maklikse een gekies en dit werk vir my.Oom Vis as ek jou eendag weer sien moet jy my tog asb wys hoe sit jy n roete so op n google map.
Enter your email address to join: