- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 34,305
- Reaction score
- 12,211
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
And another water crossing…

Scandinaviadrif .
Interessante naam, wonder of daar vanslewe n Scania lorrie vasgesit het?![]()
OK so n Awie het skandes gemaak daar!!... nee ek dink dit is sommer net my disleksie"skandenawie" drif is die regte naam ...
This one ... ? https://kznpr.co.za/inland/nggallery/inland/middlerus-farm-church-gravesFound an old church ruin off the Middelrus road...
View attachment 935776
Wonder wanneer was die laaste diens in daai kerkie?