Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
And another water crossing…

6d6ee22c-0ce7-4a8b-8b7e-44340f7a0b77.jpeg
 
Did a 500 od km ride to Weipe today.
Left later than planned as it was pouring down this morning in Polokwane.

The gravel road to my house looked like a river.

I normally end up in the Weipe area in winter.
I have never seen the area so wet.

There were even tadpoles in the water pools in the gravel roads.

Seriously need to get better tyres as I turned around on the 1 gravel road as I was afraid of falling.
Still have my OE tyres on and done 8000km on them now.
20250112_092923.jpg
20250112_092933.jpg
20250112_121506.jpg
20250112_121512.jpg
20250112_124835.jpg
20250112_161407.jpg
20250112_161448.jpg
 
...laat geslaap vanoggend ... 08:00 besluit om myself te treat en n draai te gaan ry ... my ouderdom is al ver verby die halfpadmerk ... ek besef dit al hoe meer, ek kan nie meer uitstel om "gat te skuur" nie ... petrol gegooi by Boskop, toe lyk die grondpad oos na Witkoppiesfontein na die kant om te gaan ... rigting Klipdrfit ... Witpoort .... Hartebeetspoortjie ... Tygerfontein ... Venterskroon ... koffie en appeltert by ThabelaThabeng ... terug oor Tygerfontein na Schoemansdrif ... oor die Vaal en regs op die S 713 ... regs S 646 tot by Scandinaviadrif ... oor die Vaal en regs terug na Schoemansdrif op die noord oewer vd Vaal ... links na Potch ... regs Tygerfontein en toe huistoe soos ek gekom het ...


Klipdrift se mielie staan mooi

IMG_E2435[1].JPG


Hartebeetspoortjie pad

IMG_E2457[1].JPG


... Hartebeetspoortjie ek kyk teryg vanwaar ek gekom het !

IMG_2567.JPG


... op my linkerkant was die mooi kudutrop, daar was ook n kleiner trop van 6 jong bulletjies ... op die plaas "misverstand"

IMG_2561.JPG


... rigting ... af na Venterskroon

IMG_E2442[1].JPG



... grondpad rigting Tygerfontein / Schoemandrift

IMG_E2443[1].JPG


... langs die rivier af ...

IMG_E2449[1].JPG
 
Scandinaviadrif .

Interessante naam, wonder of daar vanslewe n Scania lorrie vasgesit het?;)
 
Top