Julle moet Oos Vrystaat toe kom
Dis STUNNING
Gou so spin gevat, Slabberts pad, Retiefsnek en so aan
Sommer n worsie gebraai soos die Basuthos my geleer het.....bolletjie papier, good worse op, steek aan die brand
Geen Weber kom naby nie
Kyk daai mielies.....
Dis seriously STUNNING nou hier by ons
Eks net slapgat, moet meer sulke trips doen
Eks letterlik 2km van die eerste van baaaaaie beautiful gravel paaie af in my beloved Oos Vleisstaat
@Sandban(g)k ....hoekom kort daar pitte op die punt, is dit die Desember se droe spell gewees, of kom die pitjies nog (net nuuskierig)??