Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Julle moet Oos Vrystaat toe kom
Dis STUNNING
Gou so spin gevat, Slabberts pad, Retiefsnek en so aan
Sommer n worsie gebraai soos die Basuthos my geleer het.....bolletjie papier, gooi worsie op, steek aan die brand
Geen Weber kom naby nie
Kyk daai mielies.....
Dis seriously STUNNING nou hier by ons
Eks net slapgat, moet meer sulke trips doen
Eks letterlik 2km van die eerste van baaaaaie beautiful gravel paaie af in my beloved Oos Vleisstaat
@Sandban(g)k ....hoekom kort daar pitte op die punt, is dit die Desember se droe spell gewees, of kom die pitjies nog (net nuuskierig)??
 

Attachments

  • 20250302_163008.jpg
    20250302_163008.jpg
    5 MB
  • 20250302_163229.jpg
    20250302_163229.jpg
    3.6 MB
  • 20250302_161552.jpg
    20250302_161552.jpg
    3.7 MB
  • 20250302_161516.jpg
    20250302_161516.jpg
    4.8 MB
  • 20250302_160453.jpg
    20250302_160453.jpg
    3.2 MB
  • 20250302_155950.jpg
    20250302_155950.jpg
    3.4 MB
  • 20250302_155450.jpg
    20250302_155450.jpg
    5 MB
  • 20250302_154820.jpg
    20250302_154820.jpg
    4 MB
Last edited:
FOK en ek like Bettie baie ja
Maar die ou Beemer is ook njammies😉😉🤪🤪
As jy pols draai dan gooi sy daai ou vet gat van haar so lekker
 
Julle moet Oos Vrystaat toe kom
Dis STUNNING
Gou so spin gevat, Slabberts pad, Retiefsnek en so aan
Sommer n worsie gebraai soos die Basuthos my geleer het.....bolletjie papier, good worse op, steek aan die brand
Geen Weber kom naby nie
Kyk daai mielies.....
Dis seriously STUNNING nou hier by ons
Eks net slapgat, moet meer sulke trips doen
Eks letterlik 2km van die eerste van baaaaaie beautiful gravel paaie af in my beloved Oos Vleisstaat
@Sandban(g)k ....hoekom kort daar pitte op die punt, is dit die Desember se droe spell gewees, of kom die pitjies nog (net nuuskierig)??
Jis die OVS is pragtig🤩

Daai kan wees agv Kalium tekorte, of hitte tydens bestuiwing. Of bietjie van altwee!
 
Verstommend dat mielies so kan lyk sonder besproeiing!!👏
Chris, daai is maar nou sommer net langs die pad gewees
Hier by Afrikaskop/Clarens moet jy sien
Lyk of jy daai goete met n chainsaw sal moet oes
MOER mooi
Die bone ook, en aartappels en sonneblomme
Ek is hier gebore, en kan seriously nie onthou dat die Oos Vrystaat nog OOIT so mooi was nie
 
Julle moet Oos Vrystaat toe kom
Dis STUNNING
Gou so spin gevat, Slabberts pad, Retiefsnek en so aan
Sommer n worsie gebraai soos die Basuthos my geleer het.....bolletjie papier, good worse op, steek aan die brand
Geen Weber kom naby nie
Kyk daai mielies.....
Dis seriously STUNNING nou hier by ons
Eks net slapgat, moet meer sulke trips doen
Eks letterlik 2km van die eerste van baaaaaie beautiful gravel paaie af in my beloved Oos Vleisstaat
@Sandban(g)k ....hoekom kort daar pitte op die punt, is dit die Desember se droe spell gewees, of kom die pitjies nog (net nuuskierig)??

Ek mis dit.

Vir jare lank amper elke naweek in die Oos Vrystaat gewees voor ek die kant toe verhuis het.

Dit is weer tyd, was 2022 laas daar.
 
Affekteer dit die DNA dalk?
Ek raai nou ruig maar ek's nuuskierig.....
Nee glad nie. Mielies is selfbestuiwend, so die pitte wat vat, vat, die wat nie bestuif nie word nie n pit nie.

Met die hybrids kan mens ook nie daai pitte weer plant nie, so jy koop elke jaar nuwe saad. Sojabone en koring is n ander storie👍🏻
 
Julle moet Oos Vrystaat toe kom
Dis STUNNING
Gou so spin gevat, Slabberts pad, Retiefsnek en so aan
Sommer n worsie gebraai soos die Basuthos my geleer het.....bolletjie papier, good worse op, steek aan die brand
Geen Weber kom naby nie
Kyk daai mielies.....
Dis seriously STUNNING nou hier by ons
Eks net slapgat, moet meer sulke trips doen
Eks letterlik 2km van die eerste van baaaaaie beautiful gravel paaie af in my beloved Oos Vleisstaat
@Sandban(g)k ....hoekom kort daar pitte op die punt, is dit die Desember se droe spell gewees, of kom die pitjies nog (net nuuskierig)??
You do have some stunnig riding out your way. I would love to understand the Basutho way of cooking the wors?
 
You do have some stunnig riding out your way. I would love to understand the Basutho way of cooking the wors?
Piece of newspaper, light, put wors directly on it
The fat makes it burn non stop
But it doesn't burn, it cooks in flames the whole time
Turns black, but it's a smoky taste, it's not burning
About 5min or so
Really nice
Try it
 
Top