Oubones
Grey Hound
Ek het daai wêreld plat gery met 4x4 en geloop.Noneking said:Oubones, nie ver van wildtuin grens op beespaadjies meestal.Oubones said:Noneking, lekker ry en mooi wêreld daai.
Het julle al daar teen die Kruger se drade en die rivierlope daar gery?
Baie mooi en lekker, kon net droom van die rywerk wat jy doen.
Het darem Sabie se kant platgery met rd400 met padbande op eepwall:
Dit was glibberig en harde werk.