Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ja en dit was my beurt want die ander een was ook toe.
Ek hoop Amanda het n tyre aan Barabas verkoop hy het baie gesukkel met sy slicks!
 
Bliknêrs said:
Ja en dit was my beurt want die ander een was ook toe.
Ek hoop Amanda het n tyre aan Barabas verkoop hy het baie gesukkel met sy slicks!
Hy soek een ja. Hy het helemal vergeet om die baadjie wat hy soek aan te pas en hy was hier in die kantoor wa hy hang!!
Ditt kom nou van gesels!! :eek7:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Blikners was daai blerrie hek aan die Karoo kant van Gysmans tussen die klomp marbles weer toe?
Seker die goorste plek om te stop vir 'n hek daai
 
Heimer said:
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Blikners was daai blerrie hek aan die Karoo kant van Gysmans tussen die klomp marbles weer toe?
Seker die goorste plek om te stop vir 'n hek daai
Ek weet nie hoekom hou hulle deesdae die hekke toe? Daar loop geen diere en die grondeienaar waardeur Gysmans loop is n blomboer.
Smaak niks om tussen daai klomp marbles te stop. Nooit plek vir die sidestand om uit te skop.
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Blikners was daai blerrie hek aan die Karoo kant van Gysmans tussen die klomp marbles weer toe?

Ja hy was toe, toe ons daar deur is op die 30ste. Maar ek weet nie of ek dit net nooit opgelet het nie, maar was hierdie hek nog altyd daar gewees? Dis net voor jy die laaste klim vat tot bo aan die suide kant.
 

Attachments

  • 5b01a8b5-c5f6-440a-b138-b74a4ac30921.jpg
    5b01a8b5-c5f6-440a-b138-b74a4ac30921.jpg
    150.1 KB · Views: 314
  • 762cc7d8-7c3e-4e6b-b3cc-e8146a9662fc.jpg
    762cc7d8-7c3e-4e6b-b3cc-e8146a9662fc.jpg
    133.4 KB · Views: 309
MiniDan said:
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Blikners was daai blerrie hek aan die Karoo kant van Gysmans tussen die klomp marbles weer toe?

Ja hy was toe, toe ons daar deur is op die 30ste. Maar ek weet nie of ek dit net nooit opgelet het nie, maar was hierdie hek nog altyd daar gewees? Dis net voor jy die laaste klim vat tot bo aan die suide kant.
MiniD daar was nog nooit n hek nie of hy was altyd toegegroei dat mens hom nooit kon sien. Ek wag nog vir die dag dat Gysmans se hekke toegesluit gaan word. :deal:
 
Paar jaar gelede het hulle bome gekap en oor die pad gegooi aan die Riversdal kant. Ons moes die goed wegsleep
 
Heimer said:
Paar jaar gelede het hulle bome gekap en oor die pad gegooi aan die Riversdal kant. Ons moes die goed wegsleep
Vanaf die Riversdal kant het daar nou n nuwe ou n stoor met huis gebou aan die linkerkant van die pad. Ek wag vir hom om dinge moeilik te maak, want dit sal nie lank wees voor elke voertuig wat daar verbygaan hom gaan pla en bikes sal heel bo aan die lys wees ongelukkig.
Wees maar net vriendelik as julle daardeur ry en moenie vanaf die hoofpad afdraai, ek weet dit maak die grondeienaar erg spils en hy is self n KTM eienaar. Mense ry op sy grond en breek sy protea bome, ontlas in die veld en strooi rommel. Not cool. Ry deur , geniet die roete en wees bedag op privaat grondeienaarskap.
 
Minidan die hek waarvan jy praat - Heidelberg kant - is nuut en ek het hom nou vir die eerste keer toe gekry. Reg op die kruin is daar nog drade gespan, lyk of daar dalk nog n hek of iets opgesit gaan word. Dit gaan ook n kak plek wees om te moet stop.
ChrisL die stoor staan al. Daar was n ou met n bakkie wat bietjie nors gelyk het, en nie terug gegroet het nie.
Sover ek weet is dit nog n openbare pad.
 
Daar was n ou met n bakkie wat bietjie nors gelyk het, en nie terug gegroet het nie.

Dit sal hy wees wat in die toekoms gaan moeilik raak. Hy reken mos hy het n klanklose stukkie paradys gekoop alhoewel hy langs n servituutpad is en hyself daai servituutpad gebruik.Dus moet ons maar verby sy plek idle in die toekoms om nie die ou om te krap nie.
Onlangs was een van Gysmans se hekke gesluit. Die manne moes omdraai.
 
Magaliesberg


Sent from my iPhone using Tapatalk
 

Attachments

  • IMG_1951.JPG
    IMG_1951.JPG
    600.9 KB · Views: 291
Tonteldoos area with MonkeyNot, Orangeswifty, Bushtrotter and Kevin




0af33609c48212c13aa47b0fcf09834b.jpg


On the way to meet up with the guys




2773edf74c96df50b706b7913e4cde00.jpg
 
Top