Gister ook so 'n lekker draaitjie in ons nuwe omgewing gery.
Riversdal, Korentepoort Dam toe Gysmanshoek oor na Barrydale.
Van Barrydale na Heidelberg via Tradouspas en terug na Riversdal.
Toe sien ek daar is nog baie dag tyd oor toe gaan kuier on sommer vir ChrisL op Stilbaai
Laaitie se Yamaha XT125 met sy 180 kit loop mooi oor die berge....moes uithaal op die XT1200ZE om by te bly. :laughing4: