- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,653
- Reaction score
- 11,215
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Fermoer said:Weskus rond rondgeneuk laasweek.... daai sandpadjies na die Spoegrevier grotte is nie jou mat nie!
Sent from my iPhone using Tapatalk
masehare said:Fermoer said:Weskus rond rondgeneuk laasweek.... daai sandpadjies na die Spoegrevier grotte is nie jou mat nie!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Befokte bike! :thumleft: Is daar niemand wat gaan huil as mens met 'n bike in daai area rond ry nie?
Eish daai rooi turf is neuk, julle baie braaf.Draadwerk said:Bietjie vir 5 ure in die modder gaan speel net duskant Swaziland. Snot glad is 'n understatement [emoji23]
Billy het 4 keer plaas gekoop. Die rooie het darem bo gebly op een of ander manier....[emoji106][emoji23]
Klein Torkar said:Eish daai rooi turf is neuk, julle baie braaf.Draadwerk said:Bietjie vir 5 ure in die modder gaan speel net duskant Swaziland. Snot glad is 'n understatement [emoji23]
Billy het 4 keer plaas gekoop. Die rooie het darem bo gebly op een of ander manier....[emoji106][emoji23]
Draadwerk said:Bietjie vir 5 ure in die modder gaan speel net duskant Swaziland. Snot glad is 'n understatement [emoji23]
Billy het 4 keer plaas gekoop. Die rooie het darem bo gebly op een of ander manier....[emoji106][emoji23]
Enter your email address to join: