Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Lem so wat sê jy van die 1200?

Yes Chris. Dis mos my 1ste 1200 en dit is eintlik die regte fiets in die verkeerde tyd in my lewe, maar ek gaan hom eers bietjie geniet voor ek hom swaai. Ek sal hom nie te lank kan hou nie, want ek kan die kapitaal beter aanwend vir die fase van my lewe waarin ek is.

Die bike herrinner my baie aan my 800 wat ek gehad het, want hy loop laat hy skyt!  Vir menigte jare in bike gesprekke om 'n bier of twee is daar gese dat 'n BMW 1200 nie karakter het nie, of dat hy net 'n "tool is vir die job", maar ek moet bieg dit is 'n belaglike redenasie. Dit is 'n fantastiese bike.  :thumleft:

Teenoor my 3x 1150s wat ek gehad het is hierdie bike eenvoudig atleties en sexy. Jy kannie stry teen die meer ponies onder die tenk, asook die bykans 30kg ligter gewig en die beter remme nie. Daar was beslis vooruitgang tussen die 1150 en die 1200. 

Die 1150 lyk beter op 'n foto, maar die 1200 laat my giggel in my helmet. Dis op die ou end al wat tel  :thumleft:

Ek sal paar trips met hierdie een doen, daarna terugkeer na die ligter enduro tipe fiets wat ek ook nog altyd wou gehad het en daardie tipe trips doen. Daarna weer opsmous tot by 1200 vlak, want wraggies ...hierdie bike eet die myle sonder enige sweet wat uitslaan  :deal:

 
Numbi area - exploring cattle tracks


18ca1851b9066e915d9ddd5dacb68ac1.jpg
 
Crocodile river flowing nicely after the rain


ce4c42118bb5392168bc0ca7a77f76d2.jpg





f0a4ecdb433f63fdb48d973b01c40ee9.jpg
 
Canal service road in the gorge

Noneking where does that canal go to and what do they do with the water?
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Canal service road in the gorge

Noneking where does that canal go to and what do they do with the water?


Geen idee Chris....
 
Top