- Joined
- May 23, 2022
- Messages
- 312
- Reaction score
- 231
- Location
- Bashewa, Pretoria
- Bike
- Honda XL650V Transalp
Die oudste treintonnel in Afrika is na vermoede in die Hexrivierberge buite Dr Doorn geleë. In 1876 gebou. Is enige 'wilder as wild dogs' al met 'n bike daar deur? Indien so, vertel meer. Ek wil probeer om daarvte deur met my terug keer van die WC Bash.