wild dog noob

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
S

Scopi

Guest
Halo almal ..

eks nuut op die Forum :)
ek het darm so bietjie dual sport ondervinding op 'n baie swaar bmw 1200gs en 'n Cagiva navigator 1000
ek het 'n jaar terug my yamaha yz450f verkoop en het nou laasweek vir my die BMW G650 x challenge gekoop.
gaan hom meestal gebruik vir werk toe ry en dan so bietjie naweke speel.
Eks in Durbanville area sal graag saam die ouens die spots wil ry in die omgewing , atlantis ect ..
beplan om een of ander tyd paarl rock te doen .

https://www.dualsportafrica.com/paarlrockadventure.htm

Ek sal graag 'n lekker roete wil ry vanaf durbanville - N7 - se kant af ken enige iemand die regte grond roetes tot in paarl of is dit maar meestal teerpad.

 
Top