wow , 30 mins
averaging 90km/h hey ..... ?
averaging 90km/h hey ..... ?
tikkeltokkel said:wow , 30 mins
averaging 90km/h hey ..... ?
Piet said:The sand and corrugations are more manageable at 80km/h+
Dis alles statistiek - hoe korter tyd jy op die pad spandeer, hoe kleiner is die kans dat jy enige diere gaan teëkom. En vice versa... ot:0012 said:Piet said:The sand and corrugations are more manageable at 80km/h+
true, maar ek het al hele paar keer vlakvarke en ander bokkies op daai pad gesien..... eepwall:
Piet said:Dis alles statistiek - hoe korter tyd jy op die pad spandeer, hoe kleiner is die kans dat jy enige diere gaan teëkom. En vice versa... ot:0012 said:Piet said:The sand and corrugations are more manageable at 80km/h+
true, maar ek het al hele paar keer vlakvarke en ander bokkies op daai pad gesien..... eepwall:
WILD! Met die trapfiets nogal? Daardie afdraandes verg al jou aandag teen daai spoed. 'n Ou moet ver vooruitkyk en jy is nogal gereeld in die lug! Ek kan dink dat dit 'n ervaring moes wees, ek sou ook my pere afskrik!husky28 said:Piet said:Dis alles statistiek - hoe korter tyd jy op die pad spandeer, hoe kleiner is die kans dat jy enige diere gaan teëkom. En vice versa... ot:0012 said:Piet said:The sand and corrugations are more manageable at 80km/h+
true, maar ek het al hele paar keer vlakvarke en ander bokkies op daai pad gesien..... eepwall:
Dis waar. Ek sal wel nie n groot kans vat nie. Het op my laaste trap daar verby n vlakvark gestamp. Op n afdraend teen so 50-60km/hr. Hyt regs net uit n bos gekom en gelukkig dadelik ook pad-af gedraai. Ekt hom net so n stampie op die boud gegee. Toe maar gestop en eers gecheck of my saal nog skoon is.