WOA Cederberg trippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dorsland said:
Wat dink jy van jou S10 Hando, geniet jy hom? Jou fodies is bitter mooi, lyk asof julle 'n lekker naweek gehad het

Dorsland. Ek is mal oor die S10. Ek dink dis n fantastiese fiets en dis beslis die fiets wat ek nog altyd wou gehad het.

Ek weet nou al dat die KTM and BMW my alllerhande grief gaan gee oor die S10 wat in hulle oe nis so goed is soos die KTM en BMW nie. Maar ek dink as jy nog nie bike gery het nie dan kan jy nie comment nie.

Kettingsaag said:
Lekker RR Hando!! Jy old Faithful nou verkoop?? Moet sê daai Yammie is Yummy!!

JA saagie - Old faithful gaan oor n paar dae in die mark.

Hando said:

Wel Hando laat hulle sê wat hulle wil. Mos darem jou geld. Solank jy ry! Moet sê as ek die dag iets anders koop en dis nie 'n 1150GS nie sal dit 'n S10 wees.
 
Ja nee soos hulle se.

Met 'n klomp geld kan jy miskien 'n S10 koop maar definitief nie klas nie. D :pot: :pot: :peepwall:aarvoor het jy nog bietjie meer Mandelas nodig
 
Jeepers I see the tax money is put to good (or is that bad) use in the WC, that dirt road is smoother than most tar roads !
 
Attachments

  • IMG_1322.jpg
    IMG_1322.jpg
    89.2 KB
wonderfull picture,s awesome area

thank u for sharimng
 
Top