Mof
Race Dog
Kan iemand meer vertel asseblief?
Ek hoor dis 1000km olie dienste, het hulle ook 'n oordoen rondom 10 000km soos die kleiner 'disposables'?
Leeftyd van so 'n enjin?
Dankie solank :thumleft:
Ek hoor dis 1000km olie dienste, het hulle ook 'n oordoen rondom 10 000km soos die kleiner 'disposables'?
Leeftyd van so 'n enjin?
Dankie solank :thumleft: