Boeloe
Pack Dog
Stupid vraag maar nou ja.........
Vertel my bietjie, hoe de akker diskonnekteer mens die petrol pyp onder die tenk. Ek volg die instruksies soos in die owner manual maar die pyp wil nie aftrek nie.
Is bang ek breek die plastiek gemors, of moet ek net harder probeer.