Petrol filter - waar?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,958
Reaction score
1,066
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Ek is glad nie tevrede met waar my petrol filter sit nie. Dit lyk nie reg nie.
Waar sit julle s’n?
Die tenk wat ek op het se kraantjie sit heelwat nader aan die vergasser as die vorige een.
Moet ek die pypie verleng en hom onder om die olie kannetjie laat loop of die filtertjie net voor die vergasser sit. Maar dan kan ek hom nie sien nie.
 
Top