Goeie more almal , ek verkoop my YZF R1 2014 model . Eerste registrasie 2015, nog n jaar factory warranty oor. Baie ekstras op, 4500km op die klokke, kyk na so R 155 000. Rerig in n mint kondisie. Ek ry nie meer baie nie en het n paar n paar bikes wat ek will verkoop .My nommer is 082 896 6728 Groete Johan