gerhad
Race Dog
Manne ek wil/moet my 1200 Adv verkoop. Die droogte vang ons in die Kalahari!
DIs 'n 2011 model, laaste van die 1200 Adv aircooled modelle. Bike is in 'n baie goeie toestand en daar is maar geen foute op die fiets nie, alles is 100%.
Dis 'n kode 3 fiets, ek weet glad nie hoekom nie want dis in bitter goeie toestand. Dalk stolen & recovered........ Ek het hom gekoop so as 'n kode 3.
Die fiets het 78 000 km op die klok en kom met:
Garmin GPS
Volledige stel panniers
Tankbag
Shorty levers
Volledige tool bag & ekstra tools
Nuwe battery
Dalk nog waarnaan ek nie nou kan dink nie
Die prys isR75000 R72500 R70000
Tel: 0832279830
Groete Gerhard

Die prys is
Tel: 0832279830
Groete Gerhard