Canola Run 2011 Caledon : Baie Foto's

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tienie

Race Dog
Joined
Apr 15, 2008
Messages
1,067
Reaction score
1
Location
Caledon
Bike
KTM 990 Adventure
Die manne en dames registreer vir die Run
CanolaRun001.jpg

 
Die bikes kom aan van heinde en verre en parkeer op die kerk se parkeerarea.
CanolaRun002.jpg



CanolaRun003.jpg



CanolaRun004.jpg



CanolaRun006.jpg



CanolaRun007.jpg



CanolaRun008.jpg



Johnnie Bok se briefing voor ons vertrek
CanolaRun009.jpg



Die reënerige weer het heeltemal verdwyn en altesaam 92 deelnemers is reg om te vertrek.
CanolaRun011.jpg

 
Ons re-group ‘n slag en die rokers is veral baie bly.
CanolaRun013.jpg



CanolaRun014.jpg



Die stop bo-op die berg op Jean se plaas. Die uitsigte was iets om te onthou.
CanolaRun015.jpg



CanolaRun016.jpg



CanolaRun017.jpg



CanolaRun018.jpg



CanolaRun019.jpg



CanolaRun020.jpg



CanolaRun021.jpg



CanolaRun022.jpg

 
Die res van die foto's sal ek opsit na die rugby teen Wallis!
 
Op die vliegveld. Die “expression session” het gesorg vir sy “oomblikke”. Goeie wheelies, ‘n baie goeie val en gekrenkte ego, maar gelukkig was daar koue bier en koeldrank om die ergste stof af te sluk. Net jammer dat Fenderbender nie kon deelneem aan die wheelies nie – ‘n lastige besering die oorsaak.
CanolaRun023.jpg



CanolaRun026.jpg



CanolaRun027.jpg



CanolaRun029.jpg



CanolaRun030.jpg



CanolaRun031.jpg



CanolaRun032.jpg



Piston Pete gee bietjie leiding aan die jong manne!
CanolaRun039.jpg



Die “perde” word afgesaal by die Caledon Feesterrein na ‘n lekker dag op die grondpaaie van die Overberg.
CanolaRun040.jpg



CanolaRun043.jpg



Die sweepers moet ook kos kry! Daar was vir een of ander rede baie pap wiele en ‘n hele klomp ryers wat vir hulself ‘n stukkie Overbergse grond gekoop het. Dankie vir die sweepers vir julle hulp!
CanolaRun041.jpg



Almal is “vreetsaam”. Dankie aan die span braaiers.
CanolaRun042.jpg



Baie dankie aan almal wat kom saamry het. Dit is regtig elke jaar ‘n verrassing om te sien hoeveel ryers opdaag. Die Overberg bly maar ‘n great plek om ‘n DS bike te kom geniet!
 
:thumleft:  Baie danki Jonnie Bok vir die mooi groote fotos wat n mens met poorateck rekenaars ook kan kyk  :thumleft:  sien uit na die res van die RR  :deal:
 
Very nice.... lots of bikes, cramped corners and slippery stuff.... a recipe for "Mr Murphy"???? Photos suggest that everyone had lots of fun...  :thumleft:
 
Dankie Tienie die rit was lekker,het myself baie geniet,maak maar weer so!!!!!!!!!!!!!!!!!!
 
Wil net dankie sê vir die "koffie"! :mwink:
 

Attachments

  • Caledon-20110910-00136m.jpg
    Caledon-20110910-00136m.jpg
    123.3 KB
Uhm, .............verder het ek net k@k afgeneem! :imaposer:
 

Attachments

  • IMG-20110910-00143m.jpg
    IMG-20110910-00143m.jpg
    310.4 KB
BAIE dankie vir n heerlike trip! Dit was nice om gesigte agter name te sit, die wat ek wel gesien het. Daar was nog baie wat ek gesien het maar nie weet wie dit op die forum is nie!
Ek dink vir n volgende keer moet ons almal in n sirkel staan en jou forum naam gee, dat almal kan sien "who's who in the zoo".

Hier is 101 fotos van die 275 wat ek geneem het!!
 

Attachments

  • IMG_3846.jpg
    IMG_3846.jpg
    190.4 KB
  • IMG_3850.jpg
    IMG_3850.jpg
    84.6 KB
  • IMG_3849.jpg
    IMG_3849.jpg
    114.7 KB
  • IMG_3848.jpg
    IMG_3848.jpg
    113.2 KB
  • IMG_3845.jpg
    IMG_3845.jpg
    134.2 KB
  • IMG_3840.jpg
    IMG_3840.jpg
    135.7 KB
  • IMG_3836.jpg
    IMG_3836.jpg
    112.7 KB
  • IMG_3835.jpg
    IMG_3835.jpg
    99.5 KB
  • IMG_3825.jpg
    IMG_3825.jpg
    127.6 KB
  • IMG_3824.jpg
    IMG_3824.jpg
    89.4 KB
Awesome!
 

Attachments

  • IMG_3873.jpg
    IMG_3873.jpg
    121.7 KB
  • IMG_3871.jpg
    IMG_3871.jpg
    116.6 KB
  • IMG_3869.jpg
    IMG_3869.jpg
    75.5 KB
  • IMG_3867.jpg
    IMG_3867.jpg
    113.3 KB
  • IMG_3866.jpg
    IMG_3866.jpg
    76.5 KB
  • IMG_3857.jpg
    IMG_3857.jpg
    86 KB
  • IMG_3856.jpg
    IMG_3856.jpg
    91.4 KB
  • IMG_3853.jpg
    IMG_3853.jpg
    70.5 KB
  • IMG_3851.jpg
    IMG_3851.jpg
    80.5 KB
  • IMG_3864.jpg
    IMG_3864.jpg
    113.2 KB
BikerChick sit asb die res van jou foto's ook op man!
 
Monster XT660R en V-Strom in die eerste foto = Jack en Russel - Jack Russel (Woof), Bonny en Clide, Vinkel en Koljander, Ebony en Ivory, Loral en Hardy, Mollie en Wors ens ens...

:peepwall:
 

Attachments

  • IMG_3903.jpg
    IMG_3903.jpg
    102.3 KB
  • IMG_3917.jpg
    IMG_3917.jpg
    66 KB
  • IMG_3911.jpg
    IMG_3911.jpg
    103.3 KB
  • IMG_3896.jpg
    IMG_3896.jpg
    106.3 KB
  • IMG_3895.jpg
    IMG_3895.jpg
    128.6 KB
  • IMG_3893.jpg
    IMG_3893.jpg
    96.3 KB
  • IMG_3886.jpg
    IMG_3886.jpg
    119.3 KB
  • IMG_3880.jpg
    IMG_3880.jpg
    86.7 KB
  • IMG_3877.jpg
    IMG_3877.jpg
    110.9 KB
  • IMG_3876.jpg
    IMG_3876.jpg
    96.5 KB
Biker Chick said:
Dit was nice om gesigte agter name te sit, die wat ek wel gesien het. Daar was nog baie wat ek gesien het maar nie weet wie dit op die forum is nie!
Ek dink vir n volgende keer moet ons almal in n sirkel staan en jou forum naam gee, dat almal kan sien "who's who in the zoo".

Ek stem!!
 
Nog stunning pics!  :ricky:
 

Attachments

  • IMG_3919.jpg
    IMG_3919.jpg
    124.4 KB
  • IMG_3920.jpg
    IMG_3920.jpg
    104.4 KB
  • IMG_3922.jpg
    IMG_3922.jpg
    74.6 KB
  • IMG_3926.jpg
    IMG_3926.jpg
    77.3 KB
  • IMG_3927.jpg
    IMG_3927.jpg
    95.5 KB
  • IMG_3928.jpg
    IMG_3928.jpg
    96 KB
  • IMG_3931.jpg
    IMG_3931.jpg
    91.7 KB
  • IMG_3932.jpg
    IMG_3932.jpg
    84.1 KB
  • IMG_3938.jpg
    IMG_3938.jpg
    173.6 KB
  • IMG_3941.jpg
    IMG_3941.jpg
    91.5 KB
Top