Canola Run 2011 Caledon : Baie Foto's

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Eh, I'm jealous that I missed this. Looked like a jol.

Whose bike is this:
index.php

He's about to lose the little plastic cap that goes over the starter's positive line, seen here wedged between the wiring harness going to the lambda sensor and the sidestand switch and the RHS engine cover.
 
Johnnie Bok said:
BC jy het 'n outomatiese uitnodiging na al die toekomstige runs, net om seker te maak daar word genoeg foto's geneem!

Hehehe, ek word al die "papparatsie" genoem, selfde storie met laasnaweek se Lentefees trippie...Ek het nou nie n smart kamera nie, maar hy neem!
As ek self ry gaan dit minder wees, maar fotos sal daar altyd wees!
 
JAmBer said:
Eh, I'm jealous that I missed this. Looked like a jol.

Whose bike is this:
index.php

He's about to lose the little plastic cap that goes over the starter's positive line, seen here wedged between the wiring harness going to the lambda sensor and the sidestand switch and the RHS engine cover.

Well spotted JAmBer! I am not sure who's bike it is, but I am sure someone will recognise it and spread the word.  :thumleft:
 
JAmBer said:
Eh, I'm jealous that I missed this. Looked like a jol.

Whose bike is this:
index.php

He's about to lose the little plastic cap that goes over the starter's positive line, seen here wedged between the wiring harness going to the lambda sensor and the sidestand switch and the RHS engine cover.

Ek sal my Swaer laat weet van die cap ............. hy`s nie `n dawg nie.

Dis maar die probleem met die BMW`s - al die fieterjasetjies wat afval of loskom !!!  :peepwall:
 
V-Strom said:
Biker Mice nice gewees om jou te ontmoet het.  :imaposer: Jy mag maar foto's neem.  :thumleft:

Likewise!!! Dis lekker om die gesigte te sien wat so baie tjol praat op die forum en dan so "rustig" is op sulke runs... :mwink:
 
KAROODONKIE said:
JAmBer said:
Eh, I'm jealous that I missed this. Looked like a jol.

Whose bike is this:

He's about to lose the little plastic cap that goes over the starter's positive line, seen here wedged between the wiring harness going to the lambda sensor and the sidestand switch and the RHS engine cover.

Ek sal my Swaer laat weet van die cap ............. hy`s nie `n dawg nie.

Dis maar die probleem met die BMW`s - al die fieterjasetjies wat afval of loskom !!!  :peepwall:

Hey hey, watch-it!

Ons moet nou wel IN HOOFLETTERS PRAAT MET JOU, maar ek gaan nie op aandag staan nie!  :biggrin:

Biker Chick said:

:imaposer:  :imaposer:  :imaposer:  :imaposer:
........ as ek nou iets terug sê, gaan my bek bloei  :peepwall:

Jou foto`s is baie mooi!!  :thumleft:
 
Biker Chick, jy het jouself omtrend gate uit geniet terwyl jy gepillion het.

Lyk of julle ouens 'n lekker ride gehad het.

Nice one!
 
Dankie Tinie en sy span wat weer 'n lekke RUN gereel het :biggrin:.  Die roete was tops met lekker variasie in terrein en uitsig.  Dankie ook vir al die mooi foto's almal!!  Weer baie ou vrinne gesien.
 
Ek wil ook net baie dankie se aan almal wat dit gereel het , dit was baie lekker gewees .  :thumleft:
Ek gaan beslus volgende jaar weer daar wees .
 
V-Strom said:
Biker Chick said:
V-Strom said:
Monster XT660R said:
Wil net dankie sê vir die "koffie"! :mwink:
:thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :imaposer:

Pssstttt... Julle is weer gelyk  :3some:
Hey jy hou ons dop ne  :thumleft:

Dit moet seker so lyk, maar ek sweer, dis elke keer heel toevallig!!! Dis net weird/funny! Hehehe
 
Ek grap net...... gee regtig nie on nie. ::)
 
Johnnie Bok said:
Die manne en dames registreer vir die Run
CanolaRun001.jpg
Van my kant af ook! baie dankie aan almal wat betrokke was by die Canola run! Dit was my "maiden run" en ek kan julle verseker nie my laaste nie! Ek sal volgende jaar terug wees as ek die lewe hou! Het mos juis 'n plasie gekoop daar! Gelukkig na die tyd het ek gehoor ek was nie die laaste een nie!

Baie dankie ook aan al die Worcester honde wat my saam met hulle laat ry het! Dit was great om julle te onmoet!
 
JAmBer said:
Eh, I'm jealous that I missed this. Looked like a jol.

Whose bike is this:
index.php

He's about to lose the little plastic cap that goes over the starter's positive line, seen here wedged between the wiring harness going to the lambda sensor and the sidestand switch and the RHS engine cover.

Ek en die man het saam gewag vir die ouens wat by die papwiel agtergebly het! Ons verdwaal toe agter 'n Prado aan tot binne 'n diep vallei tot teenaan 'n geslote hek! Kan ongelukkig nie sy naam onthou nie ,maar wat 'n grapgat! En dankie aan die manne in die Prado vir die lekker biertjie en die gesels!
 
Ouman said:

BAIE gevaarlike 2 manne daai! My kleinneef en sy buurman.
 
Nog ‘n paar foto’s met die vriendelike vergunning van Jannie Hougaard

IMG_4312_edited-1.jpg

IMG_4778_edited-1.jpg

IMG_4323_edited-1.jpg

IMG_4344_edited-1.jpg

IMG_4800_edited-1.jpg

IMG_4801_edited-1.jpg

IMG_4803_edited-1.jpg

IMG_4806_edited-1.jpg

IMG_4817_edited-1.jpg

IMG_4861_edited-1.jpg

IMG_4845_edited-1.jpg

IMG_4849_edited-1.jpg

IMG_4853_edited-1.jpg

Top