Dirt Compatible
Pack Dog
Nuut uit die boks, Carbon fiber heelwat ligter as die Titanium pyp.
Pas 100% op die 1190`s.
Sluit ook purpose made heatshield in.
Foto`s aangeheg van pyp en hoe dit lyk op die 1190....en gewaarborg hulle gaan jou hoor aankom in die volgende dorp!!
R11 500.00
Pas 100% op die 1190`s.
Sluit ook purpose made heatshield in.
Foto`s aangeheg van pyp en hoe dit lyk op die 1190....en gewaarborg hulle gaan jou hoor aankom in die volgende dorp!!
R11 500.00