Help my besluit asb...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Nox

Pack Dog
Joined
Aug 26, 2008
Messages
437
Reaction score
1
Location
Adelaide
Bike
BMW R1200GS
Ek het 'n 2008 Bmw 1200 Gs, wat ek gekoop het as 'n demo met 4000 km op.

Die fiets het my tot nou goed gedien en staan op 'n skrale 51 000 km. ek was nog nie in enige ongelukke met die fiets nie en die fiets is full spec, het al die electronics ens. Ek het baie baie xtras op die fiets, alloy tasse, crasbars bo en onder, spots, steering damper, ens. Ens.

Die xtras is seker hier by die 50 000 rand. Gewees, maar die bike loop soos 'n droom.

Ek is nou in die posisie om een van die laaste tripple blacks te koop vir 'n baie goeie prys, basis  nuut nog nie eers sy 1000 km diens gehad het nie.

Al my xtras pas, behalwe die pyp en cylinder head covers maar dit lyk asof ek met 'n bietjie innovering dit ook kan uitsort... My bike is 'n single overhead cam en die tripple black 'n double overhead cam...

So wat maak ek? (3 keuses)

1. Hou ek my bestaande bike nog 2 jaar tot die water cooled se tank slappers gesort is? - ek het die bike getoets en die looks is mooi en als  maar daai slappers pla my. Ek het ook die 1190 getoets en voel dit is huidiglik 'n beter bike maar wil hom in he nie, ek weet nie hoe betroubaar hy gaanwees nie en ek is immers 'n BMW man, herverkoop is ook belangrik! Ek ry baie kilos.

2. Koop ek daardie tripple black, hys mooi maar swart is nie my gunstelling kleur nie, bang vir chips ens. Want ek hou van die grond paaie! Ek het darem, geleer met my ou bike en sal machine art moto se voor en agter mudslings en cylinder guards opsit, voordat ek grond ry.

3. Wag ek tot January tot die stof gaan le oor die nuwe water cooled gs en koop january 'n nuwe  water cooled. Onthou met xtras kyk jy na 80 000 rand meer as die tripple black en my bike gaan al so tussen 60 000 en 70 000 km of he daai tyd. Koop mense bikes met daai milos.

My bike is elke 5000 km gediens eks bietjie paranoid oor dienste en ek het 2 stelle rims, wat ook nie op die water cooled gaan pas nie.

Ek hou moer baie van my ou bike, maar ek is bang ek ry hom op oor die volgende 3 jaar en dan gaan ek nie 'n nuwe air cooled kry nie, dis nou my laaste kans?

So as julle die keuse gehad het, wAt sou julle kies?
 
Top