Damper op 800 GS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sandban(g)k

Race Dog
Joined
Aug 10, 2010
Messages
4,446
Reaction score
1,997
Location
Bultfontein
Bike
BMW R1200GS
Ek het Vrydag my Scott damper op my 800 gesit, maar moes ongelukkig die handle bars ook lig.

Ons het saterdagoggend weggetrek Bethlehem toe en is deur sand (n draai op n MX baan gemaak), modder, hoe spoed gravel en teer (180 km/h), deur Lesotho se klippe, strome en slote, en ek kan net een ding se:

Alle 800's moet dampers op he!  Daar was twee ander 800's ook, en die manne was nogal bleek na so paar tankslappers...

Volgende is my suspensie, want nou dat die bars reguit bly begin die suspensie werk, en hy werk nie goed nie :pot:
 
Top