Sutherland....in die winter..op my bike...?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek het nou lekker gelees en sommer namens julle 3 brawe grysbaarde, koud gekry.
Dankie vir die pos van die RR
Wag in spanning vir die volgende trip se fotos
 
  Dankie Duster. Lekker RR van n besondere trip.Die elektronika op hedendaagse bikes,maak my maar altyd onrustig in die afgelee plekke.
 
Dankie Duster, ek het het nou omtrent lekker saamgery!  :thumleft:
Die eerste en laaste dag se afstande wil gery wees. Julle manne kan!
 
JACOVV said:
Baie dankie vir die RR.  Lekker om saam met jarelange vriende sulke trips aan te pak.

Sien uit na nog stories van die 3 grysbaard manne  :biggrin:

Vir wie werk Mossie op Cradock?
Ek Ken nou nie die mense self nie, maar dis Dirosie Lodge op die plaas Buffelshoek.
 
Tampan said:

Ek en Richard is lief vir die lang afstand ryery, het so ruk terug op 'n Saterdag van Johannesburg af Kaapstad toe gery en die Sondag terug.  Dit vat nogal aan 'n mens...
Dankie vir die saamkuier...
 
Richard het vir ons 'n pragtige video gemaak wat die hele trip saamvat.  Ek is dom met die plasing daarvan, maar julle kan dit gerus op You Tube gaan kyk, ek dink dis besonders.
Soek op You Tube "Sutherland 2021" en kies die een wat sê dis Richard Matchett...dis die een met die lang brug met baie arches.  En geniet....
 
Duster said:
JACOVV said:
Baie dankie vir die RR.  Lekker om saam met jarelange vriende sulke trips aan te pak.

Sien uit na nog stories van die 3 grysbaard manne  :biggrin:

Vir wie werk Mossie op Cradock?
Ek Ken nou nie die mense self nie, maar dis Dirosie Lodge op die plaas Buffelshoek.

Dan weet ek by wie hy werk.  Sy was saam met ons op skool en ons plaas was oorkant hulle plaas -dis nou in die 70's waarvan ek praat :)

Dankie vd laat weet.
 
Dis Dirkie en Rosie Visser. Ken jy hulle dalk of onthou jy hulle?
 
Jinne, dit was baie mooi.
Ek het die video en al die pics geniet
 
Thanks for the great RR!

Lovely to see you guys smiling all the way, despite everything :thumleft: 

Inspirational!!
 
Briljante video! En die musiek is SO gepas daarvoor.

Dankie Duster.
 
Duster said:
JACOVV said:
Duster said:
JACOVV said:
Baie dankie vir die RR.  Lekker om saam met jarelange vriende sulke trips aan te pak.

Sien uit na nog stories van die 3 grysbaard manne  :biggrin:

Vir wie werk Mossie op Cradock?
Ek Ken nou nie die mense self nie, maar dis Dirosie Lodge op die plaas Buffelshoek.

Dan weet ek by wie hy werk.  Sy was saam met ons op skool en ons plaas was oorkant hulle plaas -dis nou in die 70's waarvan ek praat :)

Dankie vd laat weet.
Dis Dirkie en Rosie Visser. Ken jy hulle dalk of onthou jy hulle?

Ek ken hul goed.
 
Top