Recent content by Difflock

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Difflock

    Thumper Bash 2023 : 11 to 13 August Koedoeskloof

    Hello, tyd kruip al hoe nader. ☕️
  2. Difflock

    Noneking and Dwerg’s reunion ride.

    Noneking great om te ontmoet, was lekker om met jou en Dwerg op te kon vang. Soos ek gesê het wat n voorreg dat twee broers saam dieselfde hobby het en kon memories maak.
  3. Difflock

    Elliot EC or close by accomadation

    Cuzzy, give EC Guy a pm, he lives in Elliot, he will give you a few options. We been there last week and stayed at Mountain Shadows Hotel a awesome venue, i am sure "Ria" the owner can also help you out.
  4. Difflock

    My "How I almost got into trouble" ride

    Dankie vir die deel, ook n mooi deel van ons land.
  5. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Altyd lekker om dieselfde gesigte elke jr te sien so ook n paar nuwes, n mens probeer plan maak om by mekaar uit te kom. Iemand het dit genoem "we are a dying breed" want daar is nie jong manne wat saam ons ouer geslag " hoop nie ek kry n paar shots" ry op die stofpaaie. Veltie & Debbie het n...
  6. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    So kom n dag se stofpaaie ry ook amper op n einde, ry uit op R62 na Ladismith en na Touws Rivier links op die Plathuis pad deur die Prinspoort Pas - "The Prinspoort is often confused with the Prinsrivier Pass, and it's easy to see why. Both passes are formed by the Prinsrivier, which is a...
  7. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Die R322 sluit by die R324 deur Tradouw Pas aan na Barrydale. The Tradouw Pass (which means Womens Path in the old Khoi language) is a 16 kilometer drive through an altitude range of 219 meters through some of the most beautiful and rugged mountain scenery on offer in the Langeberg. This pass...
  8. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    So sak ons by die y regs oor Wadrift Pas na Heidelberg en verby Hessequa Hills Private Nature Reserve oor Seekoeigat Pas, by die T aansluiting regs langs die Duiwehoksrivier. Na n paar kilos draai ons weer regs en oor Doringkraal Pas hou jy die Langeberge se Ooste kant op jou skouer en partykeer...
  9. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Met die afdraai sien ons n uitroepteken "!" en close road bord, WHAT??? Wel dus n ou bord, ons vat n kans en stoot verby, n vals alarm gelukkig. Gysmanshoek, wat kan ek sê van die pragtige pas. Dus my 2de keer oor hom maar van die teenoorgestelde kant, 2jr gelede was dit van Herbertsdale se kant...
  10. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    N paar kiekies van die Brandrivier pad tot Gysmanshoek Pas afdraai links.
  11. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Het vergeet om te noem XT Joe en vroutjie ry saam ons vandag, na 9km sluit die pad by Herbertsdale / Riversdal pad aan en so swenk ons dan regs oppi teer R323 vir 2km en links op die Brandrivier pad na Barrydale om later Gysmanshoek Pas oor te steek.
  12. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    So slaap ek maar min, jou eie bed slaap darem koning teenoor iemand anders se kooi. Lê al van vroeg wakker, Veltie het die vorige aand laat weet dat hul eers van 08:00 ontbyt gaan bedien so net voor 8 kry ons n duk span ridders reg vir ete en haastig om die Klein Karoo se stofpaaie te gaan...
  13. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Heimer laat jy my nou lekker lag, ek gooi vannaand weer.
  14. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Maak weer brandstof vol op Laingsburg klets met n local. Hoor van n oulike koffie shop agter die Kfc, trek in en so dra die kelnerrin die stoele in en vra of ons n vinnige koffie kan nuttig, met graagde antwoord sy. So koop ons die laaste van vier verskillende koeke en sit lekker oppi stoep voor...
  15. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    There are three Blounek passes in South Africa and all of them are of a minor nature. This one is located on the gravel road between Merweville in the north and the Koup railway siding off the N1 in the south. It's not much of a pass at 2 km in length with a small altitude variance of 42m...
Top