Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Difflock

    Thumper Bash 2023 : 11 to 13 August Koedoeskloof

    Hello, tyd kruip al hoe nader. ☕️
  2. Difflock

    Noneking and Dwerg’s reunion ride.

    Noneking great om te ontmoet, was lekker om met jou en Dwerg op te kon vang. Soos ek gesê het wat n voorreg dat twee broers saam dieselfde hobby het en kon memories maak.
  3. Difflock

    Elliot EC or close by accomadation

    Cuzzy, give EC Guy a pm, he lives in Elliot, he will give you a few options. We been there last week and stayed at Mountain Shadows Hotel a awesome venue, i am sure "Ria" the owner can also help you out.
  4. Difflock

    My "How I almost got into trouble" ride

    Dankie vir die deel, ook n mooi deel van ons land.
  5. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Altyd lekker om dieselfde gesigte elke jr te sien so ook n paar nuwes, n mens probeer plan maak om by mekaar uit te kom. Iemand het dit genoem "we are a dying breed" want daar is nie jong manne wat saam ons ouer geslag " hoop nie ek kry n paar shots" ry op die stofpaaie. Veltie & Debbie het n...
  6. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    So kom n dag se stofpaaie ry ook amper op n einde, ry uit op R62 na Ladismith en na Touws Rivier links op die Plathuis pad deur die Prinspoort Pas - "The Prinspoort is often confused with the Prinsrivier Pass, and it's easy to see why. Both passes are formed by the Prinsrivier, which is a...
  7. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Die R322 sluit by die R324 deur Tradouw Pas aan na Barrydale. The Tradouw Pass (which means Womens Path in the old Khoi language) is a 16 kilometer drive through an altitude range of 219 meters through some of the most beautiful and rugged mountain scenery on offer in the Langeberg. This pass...
  8. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    So sak ons by die y regs oor Wadrift Pas na Heidelberg en verby Hessequa Hills Private Nature Reserve oor Seekoeigat Pas, by die T aansluiting regs langs die Duiwehoksrivier. Na n paar kilos draai ons weer regs en oor Doringkraal Pas hou jy die Langeberge se Ooste kant op jou skouer en partykeer...
  9. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Met die afdraai sien ons n uitroepteken "!" en close road bord, WHAT??? Wel dus n ou bord, ons vat n kans en stoot verby, n vals alarm gelukkig. Gysmanshoek, wat kan ek sê van die pragtige pas. Dus my 2de keer oor hom maar van die teenoorgestelde kant, 2jr gelede was dit van Herbertsdale se kant...
  10. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    N paar kiekies van die Brandrivier pad tot Gysmanshoek Pas afdraai links.
  11. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Het vergeet om te noem XT Joe en vroutjie ry saam ons vandag, na 9km sluit die pad by Herbertsdale / Riversdal pad aan en so swenk ons dan regs oppi teer R323 vir 2km en links op die Brandrivier pad na Barrydale om later Gysmanshoek Pas oor te steek.
  12. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    So slaap ek maar min, jou eie bed slaap darem koning teenoor iemand anders se kooi. Lê al van vroeg wakker, Veltie het die vorige aand laat weet dat hul eers van 08:00 ontbyt gaan bedien so net voor 8 kry ons n duk span ridders reg vir ete en haastig om die Klein Karoo se stofpaaie te gaan...
  13. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Heimer laat jy my nou lekker lag, ek gooi vannaand weer.
  14. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Maak weer brandstof vol op Laingsburg klets met n local. Hoor van n oulike koffie shop agter die Kfc, trek in en so dra die kelnerrin die stoele in en vra of ons n vinnige koffie kan nuttig, met graagde antwoord sy. So koop ons die laaste van vier verskillende koeke en sit lekker oppi stoep voor...
  15. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    There are three Blounek passes in South Africa and all of them are of a minor nature. This one is located on the gravel road between Merweville in the north and the Koup railway siding off the N1 in the south. It's not much of a pass at 2 km in length with a small altitude variance of 42m...
  16. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Die stretch van Merweville oor Blounek na N1 was n aangename 96km, jy kan nie aan die slaap raak daar is n paar skerp draaie maar die landskap maak dit n mooi stukkie pad, ek laat my oë verdwaal in die vêrte om weer my self te herhinder ek dat ek bestuur en nie op n heuwel sit. Die pad bring jou...
  17. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Soos ons afsak na Merweville kan jy die kerk al van vér sien, n banken en dit is wat ek Engelsman wou kom wys, die pragtig grys klip kerk. Toe ons stop sien ons dus oop en n Tannie Zeina gesels n hond uit gebos en kan sien dus harts mens. Sy nooi ons in om te kom kyk hoe lyk dit binne en wow...
  18. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Nog so paar kiekies voor Letjiesbos pad / stasie of trein spoor en dan die teerpad na Leeu Gamka N1 en regs na Merweville via Prins Albert Road. Soos ek gesê het brandstof vol gemaak op Leeu Gamka, luister ook wat sê petrol joggies van die area dit kan van onskatbare waarde wees en jou dalk uit...
  19. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    N12 na Letjiesbos pad N1 is na die stasie vernoem, hoof spoorlyn wat langs die N1 afloop. Die pad loop kronkel, op n stadium draai jy so vêr terug dat dit voel jy ry waar jy vandaan kom. Moet sê ek't lanklaas so baie windpompe gesien en n droeë area teenoor die noorde kant van Beaufort Wes...
  20. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Aardoorns Pad na N12 (Letjiesbos pad), die eerste stuk is regtig van tande klap en no so nice met n pillion op maar na die bord sê "Welcome in the greater Karoo area" toe verander die pad van twee spoor na n hoofgrondpad wyd geskraap. Wel ons geniet die landskap, dus droog en oop jy kan in die...
Top