"Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
So breuk die dag van 5 Aug aan, a long time coming for the 10th Thumper Bash at Koedoeskloof Ladismith and looking forward to a awesome kuiertjie with friends.
Ons "myself, Engelsman en Skaapkop" trek weg uit Kirkwood skyns na 6, dus nie te koud 15 grade en slaan teerpad na Willowmore vir n breakfast via Wolwefontein en Steytlerville.
Ons trek af net voor Steytlerville vir bene rek en n kiekie, na 220km trek ons in by Willowmore. Ons maak brandstof by Engen vol waarna Big Dom en Michael met n gedreun in trek, groet mekaar.
Ons almal gaan na Kapoet Padstal vir ontbyt en was nie teleurgestel, n oulike plekkie, ete was tops so ook die vriendelikeheid.
Na ete sê ons goodbyes en hul kies hul rigting en ons Rietbron via N9.
 

Attachments

  • IMG-20220808-WA0051.jpg
    IMG-20220808-WA0051.jpg
    139.4 KB
  • IMG-20220808-WA0049.jpg
    IMG-20220808-WA0049.jpg
    114.9 KB
  • IMG-20220808-WA0048.jpg
    IMG-20220808-WA0048.jpg
    138.5 KB
  • IMG-20220805-WA0009.jpg
    IMG-20220805-WA0009.jpg
    321.8 KB
Uit Willowmore op die N9 rigting Aberdeen voor Beervlei dam op linkerhand neem jy die R306 na Rietbron, n mooi pad, pasop net so 20km voor Rietbron is dit daai skalie grys wat punchers gee maar na 10km raak dit weer weg.
Dit raak effe warmer maar nie so dat hy van jou warm klere kan ontslae raak nie.
Ons ry relatief vinnig tot daar, jy kan maar die oor van die ysterperd draai, net voor Rietbron gooi ons links waar jy die naambord kan lees en na 4.5 km weer regs op die Aardoorns pad.
 

Attachments

  • GOPR3713_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3713_ALTA1130168295774812643.JPG
    3.9 MB
  • GOPR3714_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3714_ALTA1130168295774812643.JPG
    3.6 MB
  • GOPR3715_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3715_ALTA1130168295774812643.JPG
    3.1 MB
  • GOPR3716_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3716_ALTA1130168295774812643.JPG
    3.6 MB
  • GOPR3720_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3720_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.3 MB
  • G0023722_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0023722_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0033723_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0033723_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0033724_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0033724_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
Aardoorns Pad na N12 (Letjiesbos pad), die eerste stuk is regtig van tande klap en no so nice met n pillion op maar na die bord sê "Welcome in the greater Karoo area" toe verander die pad van twee spoor na n hoofgrondpad wyd geskraap.
Wel ons geniet die landskap, dus droog en oop jy kan in die vêrte Beaufort Wes se berge sien op jou regter skouer.
Daar by die N12 gestop vir water drink, biltong eet en Bennie die padwerk mense se siel uittrek was weer aan die orde van die dag in goeie gees.
Skaapkop op n trippy saam helder sommer die reis op. Hy is n fantasiese mens punt, maak nie saak of jy n Dokter of n petrol joggie is nie, hy gesels met almal n hond uit n bos en maak jou maagspiere seer.
Ek gooi baie kiekies, so vir die wat nie wil lees loer net na die prentjies.
 

Attachments

  • GOPR3725_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3725_ALTA1130168295774812643.JPG
    6 MB
  • GOPR3726_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3726_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.6 MB
  • G0043728_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0043728_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0053730_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0053730_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR3731_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3731_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.4 MB
  • G0063732_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0063732_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0073734_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0073734_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR3737_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3737_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.6 MB
  • G0083739_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0083739_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR3741_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3741_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.6 MB
  • G0093743_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0093743_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR3745_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3745_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.7 MB
  • GOPR3746_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3746_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.7 MB
  • GOPR3747_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3747_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.1 MB
  • GOPR3749_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3749_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.4 MB
  • G0123754_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0123754_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0133756_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0133756_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR3759_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3759_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.7 MB
  • GOPR3760_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3760_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.6 MB
  • G0143761_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0143761_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0113753_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0113753_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.2 MB
  • G0153764_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0153764_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR3767_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3767_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.2 MB
  • G0173771_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0173771_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.2 MB
  • GOPR3773_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3773_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.7 MB
  • G0183774_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0183774_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0193777_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0193777_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0203779_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0203779_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.4 MB
  • IMG-20220808-WA0046.jpg
    IMG-20220808-WA0046.jpg
    123.3 KB
  • IMG-20220808-WA0047.jpg
    IMG-20220808-WA0047.jpg
    100.6 KB
Aardoorns Pad na N12 (Letjiesbos pad), die eerste stuk is regtig van tande klap en no so nice met n pillion op maar na die bord sê "Welcome in the greater Karoo area" toe verander die pad van twee spoor na n hoofgrondpad wyd geskraap.
Wel ons geniet die landskap, dus droog en oop jy kan in die vêrte Beaufort Wes se berge sien op jou regter skouer.
Daar by die N12 gestop vir water drink, biltong eet en Bennie die padwerk mense se siel uittrek was weer aan die orde van die dag in goeie gees.
Skaapkop op n trippy saam helder sommer die reis op. Hy is n fantasiese mens punt, maak nie saak of jy n Dokter of n petrol joggie is nie, hy gesels met almal n hond uit n bos en maak jou maagspiere seer.
Ek gooi baie kiekies, so vir die wat nie wil lees loer net na die prentjies.
Dit was n awesome trip Diffy. Lekker dat Bennie daar was. Groete Innis
 
N12 na Letjiesbos pad N1 is na die stasie vernoem, hoof spoorlyn wat langs die N1 afloop.
Die pad loop kronkel, op n stadium draai jy so vêr terug dat dit voel jy ry waar jy vandaan kom.
Moet sê ek't lanklaas so baie windpompe gesien en n droeë area teenoor die noorde kant van Beaufort Wes byvoorbeeld. Twee weke gelede.
Die pad oppervlakte is mooi, die stukkie is kort tussen die twee hoofpaaie en jy kom vinnig op die N1, ja hier beweeg die voertuie en is oorweegend trokke " vrag vervoer".
Ons klim op die N1, rigting Leeu Gamka vir brandstof.
 

Attachments

  • GOPR3781_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3781_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.4 MB
  • GOPR3782_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3782_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.2 MB
  • GOPR3783_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3783_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.3 MB
  • G0213784_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0213784_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0213785_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0213785_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0223786_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0223786_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0223787_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0223787_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR3788_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3788_ALTA1130168295774812643.JPG
    7.9 MB
  • GOPR3789_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3789_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.6 MB
  • GOPR3790_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3790_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.4 MB
  • G0233791_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0233791_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0233792_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0233792_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0243793_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0243793_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0243794_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0243794_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0253795_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0253795_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0253796_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0253796_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR3797_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3797_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.1 MB
  • GOPR3798_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3798_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.2 MB
  • GOPR3799_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3799_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.4 MB
  • GOPR3800_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3800_ALTA1130168295774812643.JPG
    7.2 MB
  • GOPR3801_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3801_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.2 MB
  • GOPR3802_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3802_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.3 MB
Nog so paar kiekies voor Letjiesbos pad / stasie of trein spoor en dan die teerpad na Leeu Gamka N1 en regs na Merweville via Prins Albert Road.
Soos ek gesê het brandstof vol gemaak op Leeu Gamka, luister ook wat sê petrol joggies van die area dit kan van onskatbare waarde wees en jou dalk uit die nood help.
Die teerpad is maar op n manier verveelig maar geniet die tyd op die fiets om kop skoon te maak en wardeer die tyd saam Engelsman my wederhelfte.
 

Attachments

  • GOPR3805_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3805_ALTA1130168295774812643.JPG
    7.3 MB
  • GOPR3810_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3810_ALTA1130168295774812643.JPG
    7.1 MB
  • GOPR3813_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3813_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.2 MB
  • GOPR3814_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3814_ALTA1130168295774812643.JPG
    7 MB
  • GOPR3815_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3815_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.5 MB
  • GOPR3818_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3818_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.5 MB
  • GOPR3821_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3821_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.6 MB
  • GOPR3824_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3824_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.5 MB
  • GOPR3825_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3825_ALTA1130168295774812643.JPG
    4.9 MB
Soos ons afsak na Merweville kan jy die kerk al van vér sien, n banken en dit is wat ek Engelsman wou kom wys, die pragtig grys klip kerk.
Toe ons stop sien ons dus oop en n Tannie Zeina gesels n hond uit gebos en kan sien dus harts mens. Sy nooi ons in om te kom kyk hoe lyk dit binne en wow, stunning ek kan nie ophou kyk na die oregon pine plafon, vloer en banke.
Die orrel is net so mooi, daarna nooi sy ons na die saal vir vleis, droë wors en die's meer wat hul verkoop.
Die mede inwoners is besig om n waterlek reg te maak en is n span poging met watse parte jy tuis het om hier dit reg te maak.
Weereens vriendelike mense!
Ons vertoef bietjie langer as beplan en kies koers N1 stofpad via Blounek.
 

Attachments

  • GH013828_1659966699279.jpg
    GH013828_1659966699279.jpg
    416.4 KB
  • GH013828_1659966710007.jpg
    GH013828_1659966710007.jpg
    357 KB
  • GH013828_1659966721493.jpg
    GH013828_1659966721493.jpg
    453.5 KB
  • GH013828_1659966730371.jpg
    GH013828_1659966730371.jpg
    483.8 KB
  • IMG-20220805-WA0018.jpg
    IMG-20220805-WA0018.jpg
    312.9 KB
  • IMG-20220808-WA0041.jpg
    IMG-20220808-WA0041.jpg
    113.1 KB
  • IMG-20220808-WA0038.jpg
    IMG-20220808-WA0038.jpg
    90.1 KB
  • IMG-20220808-WA0043.jpg
    IMG-20220808-WA0043.jpg
    83.1 KB
  • IMG-20220808-WA0045.jpg
    IMG-20220808-WA0045.jpg
    97 KB
  • IMG-20220805-WA0019.jpg
    IMG-20220805-WA0019.jpg
    177.7 KB
  • IMG-20220805-WA0020.jpg
    IMG-20220805-WA0020.jpg
    160 KB
Die stretch van Merweville oor Blounek na N1 was n aangename 96km, jy kan nie aan die slaap raak daar is n paar skerp draaie maar die landskap maak dit n mooi stukkie pad, ek laat my oë verdwaal in die vêrte om weer my self te herhinder ek dat ek bestuur en nie op n heuwel sit. Die pad bring jou 39km voor Laingsburg uit op die N1.
Hoor die aand by Boere dat daar baie kudus beweeg laat middag of vroeg oggend en jy versugtig moet wees.
Die teerpad na Laingsburg was bitter boring.
 

Attachments

  • GH013828_1659966687692.jpg
    GH013828_1659966687692.jpg
    441.3 KB
  • GOPR3831_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3831_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.9 MB
  • GOPR3829_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3829_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.9 MB
  • GOPR3832_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3832_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.5 MB
  • GOPR3834_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3834_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.6 MB
  • GOPR3840_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3840_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.2 MB
  • GOPR3841_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3841_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.8 MB
  • G0373849_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0373849_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR3850_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR3850_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.3 MB
  • G0393856_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0393856_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0403859_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0403859_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR4161_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4161_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.4 MB
  • GOPR4162_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4162_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.6 MB
  • GOPR4163_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4163_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.5 MB
oor Blounek

Ek ken nie die Blounek naam ken hom net as die Kouppad. Seker maar omdat hy afdraai by die Koup stasie. Baie jammer daai deel suip so aan die agterspeen wat reen aanbetref.
 
oor Blounek

Ek ken nie die Blounek naam ken hom net as die Kouppad. Seker maar omdat hy afdraai by die Koup stasie. Baie jammer daai deel suip so aan die agterspeen wat reen aanbetref.
There are three Blounek passes in South Africa and all of them are of a minor nature. This one is located on the gravel road between Merweville in the north and the Koup railway siding off the N1 in the south. It's not much of a pass at 2 km in length with a small altitude variance of 42m producing an easy average gradient of 1:48 with the steepest sections reaching 1:11.

The pass only has 2 bends and if you have not plotted the start and end points into your GPS, you might drive over it without realising it's an official pass.

So bietjie inligting gekry oor die pas.
 
  • Like
Reactions: ETS
Maak weer brandstof vol op Laingsburg klets met n local. Hoor van n oulike koffie shop agter die Kfc, trek in en so dra die kelnerrin die stoele in en vra of ons n vinnige koffie kan nuttig, met graagde antwoord sy. So koop ons die laaste van vier verskillende koeke en sit lekker oppi stoep voor die vloed museum op n Vrydag middag en kuier.
Die mense van die Karoo is vereens gawe mense.
So kies ons koers na Ladismith toe oor Rooinek-, Perdefonteinkloof-, Wasbak-, Volstruisnek-, Klein Swartberg- en Outol Pas, omtrent n klomp. Dit raak laat maar nietemin n lekker 88km van Laingsburg tot by Koedoeskloof - Dwarsbar, die pad is droog en stof het geen vog so die ou agter hang vêr terug.
Op Koedoeskloof aangekom na n voldag se ry, 720 km en kort van 11ure oppi pad.
So groet ons eerste almal voor dat ons afpak en rustig raak.
Daarna kuier ons die donker nag binne met ou vriende, nuttig n paar koues, eet soos konings en kry nog pryse van die sponsors awesome chaps dankie vir julle toegewyde ondersteuning elke jr, hats off.
 

Attachments

  • IMG-20220805-WA0030.jpg
    IMG-20220805-WA0030.jpg
    126.4 KB
  • IMG-20220805-WA0031.jpg
    IMG-20220805-WA0031.jpg
    174.1 KB
  • IMG-20220805-WA0032.jpg
    IMG-20220805-WA0032.jpg
    151.8 KB
  • IMG-20220805-WA0034.jpg
    IMG-20220805-WA0034.jpg
    159.4 KB
  • GOPR4203_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4203_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.2 MB
  • GOPR4205_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4205_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.5 MB
  • GOPR4207_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4207_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.1 MB
  • G0534209_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0534209_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR4211_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4211_ALTA1130168295774812643.JPG
    7.1 MB
  • GOPR4212_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4212_ALTA1130168295774812643.JPG
    7.2 MB
  • GOPR4213_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4213_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.6 MB
  • G0554217_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0554217_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR4219_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4219_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.7 MB
  • G0564221_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0564221_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR4228_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4228_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.1 MB
  • GH014229_1659966494846.jpg
    GH014229_1659966494846.jpg
    160.1 KB
  • GH014229_1659966504846.jpg
    GH014229_1659966504846.jpg
    211.4 KB
  • GH014229_1659966511874.jpg
    GH014229_1659966511874.jpg
    160.4 KB
  • GH014229_1659966530183.jpg
    GH014229_1659966530183.jpg
    193.9 KB
  • GH014229_1659966538621.jpg
    GH014229_1659966538621.jpg
    281.5 KB
  • GH014229_1659966544942.jpg
    GH014229_1659966544942.jpg
    193.6 KB
  • Like
Reactions: ETS
Soos ons afsak na Merweville kan jy die kerk al van vér sien, n banken en dit is wat ek Engelsman wou kom wys, die pragtig grys klip kerk.
Toe ons stop sien ons dus oop en n Tannie Zeina gesels n hond uit gebos en kan sien dus harts mens. Sy nooi ons in om te kom kyk hoe lyk dit binne en wow, stunning ek kan nie ophou kyk na die oregon pine plafon, vloer en banke.
Die orrel is net so mooi, daarna nooi sy ons na die saal vir vleis, droë wors en die's meer wat hul verkoop.
Die mede inwoners is besig om n waterlek reg te maak en is n span poging met watse parte jy tuis het om hier dit reg te maak.
Weereens vriendelike mense!
Ons vertoef bietjie langer as beplan en kies koers N1 stofpad via Blounek.
Die kerk lyk net soos Barrydale en Heidelberg sin.
 
Diffie - is dit nou dit? Die bash was 2 dae en julle het nog huis toe gery ook. Gooi kiekies maat...
 
So slaap ek maar min, jou eie bed slaap darem koning teenoor iemand anders se kooi.
Lê al van vroeg wakker, Veltie het die vorige aand laat weet dat hul eers van 08:00 ontbyt gaan bedien so net voor 8 kry ons n duk span ridders reg vir ete en haastig om die Klein Karoo se stofpaaie te gaan verken.
So kuier ons gedurende n heerlike ontbyt en hoor wie waar gaan ry, ek't vooraf beplan watse nuwe stof paaie gery gaan word, kom min in die area so maak dit vol met nuwe paaie.
Na n heerlike ontbyt, gaan maak ons brandstof vol op Ladismith en kies koers uit op die R62 Barrydale en links af na Van Wyksdorp R327.
Sien daar is n klomp fietse voor ons so ook n bakkie wat ons toe gooi onder die stof, na Van Wyksdorp draai die spul af en kan darem die landskap sien om weer na 22km regs af te swaai Riversdal bord.
 

Attachments

  • GOPR4230_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4230_ALTA1130168295774812643.JPG
    6 MB
  • GOPR4231_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4231_ALTA1130168295774812643.JPG
    4.2 MB
  • GOPR4232_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4232_ALTA1130168295774812643.JPG
    3.7 MB
  • GOPR4233_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4233_ALTA1130168295774812643.JPG
    4.2 MB
  • GOPR4234_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4234_ALTA1130168295774812643.JPG
    5 MB
  • GOPR4235_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4235_ALTA1130168295774812643.JPG
    4.2 MB
  • G0584236_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0584236_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR4238_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4238_ALTA1130168295774812643.JPG
    4.8 MB
  • GOPR4239_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4239_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.3 MB
  • GOPR4240_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4240_ALTA1130168295774812643.JPG
    4.8 MB
  • G0594241_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0594241_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR4243_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4243_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.1 MB
  • GOPR4244_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4244_ALTA1130168295774812643.JPG
    4.9 MB
  • GOPR4245_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4245_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.5 MB
  • GOPR4246_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4246_ALTA1130168295774812643.JPG
    5 MB
  • G0604248_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0604248_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR4249_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4249_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.1 MB
  • GOPR4250_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4250_ALTA1130168295774812643.JPG
    4.9 MB
Het vergeet om te noem XT Joe en vroutjie ry saam ons vandag, na 9km sluit die pad by Herbertsdale / Riversdal pad aan en so swenk ons dan regs oppi teer R323 vir 2km en links op die Brandrivier pad na Barrydale om later Gysmanshoek Pas oor te steek.
 

Attachments

  • G0614251_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0614251_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR4253_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4253_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.3 MB
  • G0624255_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0624255_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • G0634256_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0634256_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.2 MB
  • GOPR4258_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4258_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.8 MB
  • G0644260_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0644260_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR4261_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4261_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.6 MB
  • G0654263_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0654263_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR4264_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4264_ALTA1130168295774812643.JPG
    6.5 MB
  • G0664265_ALTA1130168295774812643.JPG
    G0664265_ALTA1130168295774812643.JPG
    2.3 MB
  • GOPR4267_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4267_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.2 MB
  • GOPR4268_ALTA1130168295774812643.JPG
    GOPR4268_ALTA1130168295774812643.JPG
    5.7 MB
  • Like
Reactions: ETS
Top