Father and Daughter Sunday drive!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jy is voorwaar geseend

Min ouers wat hul kinders laat bike ry deesdae, nevermind, groot bikes op n jong ouderdom

ek hoop julle doen dit weer en weer en weer,

ek het daai laaste video so sit en kyk en kon nie mooi sien hoe sy sit(stance) nie
tot hier amper op die einde, toe weet ek nee wat sy is reg op daai bike

My seun is amper 30 en van ons lekkerste kinder jare stories wat ons gesels is daai...
kom ons gaan net gou gou ry in die veld.... wat verander het in n heeldag trip
 
Hierdie is voorwaar baie spesiaal!!! Dit moes bitter moeilik vir n 16 jarige gewees het om daai bike met bobene op te tel!! 💪 👏
Hoop dis die begin van n lang en veilige bikery toekoms vir haar.
 
Awesome my maat, ja nee kyk, sy sal my mos nou nie uitlos nie, ek wag vir daai, "wanneer gaan ons weer Dedda".
Die saam ry kom kaar van kleins af en self bike ry ook, maar ek dink vir haar om daai groot fiets te kan optel en te ry is n helse ondervinding...

Daar sal defnitief nog baie saam ry wees in die toekoms...
 
@Chrisl Ek wag om te hoor vanmiddag hoe daai bene voel...
Jy is voorwaar geseend

Min ouers wat hul kinders laat bike ry deesdae, nevermind, groot bikes op n jong ouderdom

ek hoop julle doen dit weer en weer en weer,

ek het daai laaste video so sit en kyk en kon nie mooi sien hoe sy sit(stance) nie
tot hier amper op die einde, toe weet ek nee wat sy is reg op daai bike

My seun is amper 30 en van ons lekkerste kinder jare stories wat ons gesels is daai...
kom ons gaan net gou gou ry in die veld.... wat verander het in n heeldag trip
Awesome my maat, ja nee kyk, sy sal my mos nou nie uitlos nie, ek wag vir daai, "wanneer gaan ons weer Dedda".
Die saam ry kom kaar van kleins af en self bike ry ook, maar ek dink vir haar om daai groot fiets te kan optel en te ry is n helse ondervinding...

Daar sal defnitief nog baie saam ry wees in die toekoms...
 
Jis mater, daai girl van jou is 'n natural! Hoop julle gaan nog baie lekker motorfiets-tye saam beleef.
 
What an awesome day! One you will never forget and also one that can never be valued in Rands.....
 
Jis dis nou lekker, ek mis nou sommer die dae toe ek en my laaities so rondgespeel het. Hulle praat nou nog daarvan, dis 'n moerse ervaring vir hulle om so saam met Pa dit te doen.

En net so gaan jou dogter ook nog jare hierna gesels hieroor, en die memories hou en koester. Well done man, en lyk my sy kan! (y)
 
Dankie @OomD
 
so lekker om sulke pa/ dogter trips te sien! Well done deur haar dag te maak om self te ry! sy is 'n natural....koop vir haar 'n 1200GS!
 
Myne is nou 13 - ry al klaar saam - my trips gaan ook binnekort langer raak.
Was die naweek by 'n troue - sommer in trane toe die pa sy dogter afgee (weet nie hoekom nie, ek was dood nugter....) maar ja, my (ons) dag gaan kom waar jy jou girl sal moet laat gaan en hoop jy haar alles geleer van die lewe en wat dit beteken om 'n goeie pa en man te wees....
 
Latest posts

Top