Western Cape Bash 2024. Picture dump

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hiers my nederige bydrae...
SAM_1798.JPG
SAM_1799.JPG
SAM_1800.JPG
SAM_1803.JPG
SAM_1804.JPG
SAM_1806.JPG
SAM_1807.JPG
SAM_1808.JPG
SAM_1813.JPG
SAM_1816.JPG
SAM_1817.JPG
SAM_1818.JPG
SAM_1819.JPG
SAM_1820.JPG
SAM_1821.JPG
SAM_1824.JPG
SAM_1825.JPG
SAM_1826.JPG
SAM_1827.JPG
SAM_1828.JPG
SAM_1829.JPG
SAM_1830.JPG
SAM_1831.JPG
SAM_1832.JPG
SAM_1833.JPG
SAM_1836.JPG
SAM_1838.JPG
SAM_1840.JPG
SAM_1841.JPG
SAM_1844.JPG
 
Dankie vir al die reëlings @Heimer !!!!

Dankie aan @michnus vir die lekker pryse.

Dankie an Christo en Annie vir ordentlike kos en uitsekende geriewe.

Was lekker om al die manne te sien. Ou Weskus het vir my nuwe paaie Saterdag gewys, ek het nie besef julle Suid Kaap manne het soveel roetes wat bymekaar aansluit nie!!!

Weereens dankie vir almal wat gehelp het om die saamtrek 'n sukses te maak.
Thanks vir die shoutout ek sien dit nou eers. Ek hoor julle het n lekker bash gehad :)
 
Thanks vir die shoutout ek sien dit nou eers. Ek hoor julle het n lekker bash gehad :)
Behalwe dat ek my bike effe stukkend geval het. 😁

Bash was befok lekker
 
Ek het al vergeet van die foto share storie Hier is darem so vinnige video clip van hoe dit lyk onder bd dam en die pad terug van daar. Ek het bietjie laat eers die kamera aangeskakel want die pad was maar woes daar onder.
 
Nice video Francois. Daai pad is goed in sy moer in.
 
Ag nee fok! Jy het nie self skade op gedoen nie? :)
Ego......................................................................................................maar hyt klaar 2de hands een by scrapyard gekry!! 😜
 
Latest posts

Top