Ek het so bevlieging in my Gat.
Lus om vir so 10 Dae net in 'n Rigting in te moer, op Dag 5 Omdraai, en Terugry.
Sommer met die ou XT.
Onnerbroek, PT short, t shirt en my camping goete.
Weet nie hoekom nie - maar die Gevoel wil die keer NIE weggaan nie.
Maar wil GLAD nie beplan nie.
Wil nie eens weet watter rigting ek die dag as ek petrol ingegooi het, inry nie.