- Joined
- Nov 14, 2007
- Messages
- 30,738
- Reaction score
- 12,868
- Bike
- BMW R1200GS
Dis die bike waarmee sy in Holland rondry.Sien syt somewhere along the line n CB 500 X ook gehad
Dis die bike waarmee sy in Holland rondry.Sien syt somewhere along the line n CB 500 X ook gehad
Dink jy verwar haar met Kinga "onherbike"Het so hier en daar al gesien sy is op n 800 GS?? En dan daai Enfield, en die Honda.
Maar amper nooit gekyk nie.
NOU is n anner storie, ek wil weet hoe gaan dit met daai blou 600
Daar is deesdae so baie...Dink jy verwar haar met Kinga "onherbike"
Jaaaaa.....daai Poolse girl met die kort wit hare???Dink jy verwar haar met Kinga "onherbike"
Jip sy ry al vir baie lank 'n 800Jaaaaa.....daai Poolse girl met die kort wit hare???
Her India trips are also solid.Kyk die ouer goed. Jy sal haar trip deur SA geniet.
Probably the most annoying oneJaaaaa.....daai Poolse girl met die kort wit hare???
Dink jy verwar haar met Kinga
Jy sal Iran geniet! Ongelooflike geskiedenis - basies die bakermat van wat die Westerse kultuur en wêreldsiening geskoei het. Kyk hierdie prentjies. Ek dink daaraan as 'n Kodak moment van so 3000 jaar gelede (Persepolis). My bek het omtrent oopgehang om all daai manjifieke kuns te aanskou.I would love to visit Türkiye and Iran. Countries extremely rich in history and culture. I believe very friendly people too.
Dis waar die boere hul bees/skaap/bok "pose" vandaan kry. Daar is mos 'n manier om 'n plaasdier te laat staan vir 'n foto. Die Oosterlinge het al 3000 jaar gelede geweet hoe 'n dier moet staanJy sal Iran geniet! Ongelooflike geskiedenis - basies die bakermat van wat die Westerse kultuur en wêreldsiening geskoei het. Kyk hierdie prentjies. Ek dink daaraan as 'n Kodak moment van so 3000 jaar gelede (Persepolis). My bek het omtrent oopgehang om all daai manjifieke kuns te aanskou.
View attachment 923578
View attachment 923579
Sonder om nou té vêr van die onderwerp af te dwaal maar ek sal waaragtig dit geniet om soëntoe te reis en daai lande te ervaar. Ek dink die media het mense al so mislei oor die Midde-Ooste en hulle mense en kultuur dat meeste mense daai lande sommer as die setel van die Hel vanself beskou. Ek ontken nie hulle radikalisme en geloof wat 100% teenstrydig met die Christen geloof is nie maar die kultuur, geskiedenis en gewone mens is vir my baie interessant. Ek onthou my Pa was hier in die '70s in Türkiye gewees en kon net vertel hoe hoflik en vriendelik die mense was.Jy sal Iran geniet! Ongelooflike geskiedenis - basies die bakermat van wat die Westerse kultuur en wêreldsiening geskoei het. Kyk hierdie prentjies. Ek dink daaraan as 'n Kodak moment van so 3000 jaar gelede (Persepolis). My bek het omtrent oopgehang om all daai manjifieke kuns te aanskou.
View attachment 923578
View attachment 923579
Baie baie waar Johan.Sonder om nou té vêr van die onderwerp af te dwaal maar ek sal waaragtig dit geniet om soëntoe te reis en daai lande te ervaar. Ek dink die media het mense al so mislei oor die Midde-Ooste en hulle mense en kultuur dat meeste mense daai lande sommer as die setel van die Hel vanself beskou. Ek ontken nie hulle radikalisme en geloof wat 100% teenstrydig met die Christen geloof is nie maar die kultuur, geskiedenis en gewone mens is vir my baie interessant. Ek onthou my Pa was hier in die '70s in Türkiye gewees en kon net vertel hoe hoflik en vriendelik die mense was.
Die Weste is vir my net té op té veel vlakke. Maar dis 'n heel ander bespreking.
Jy is bevoorreg om daar en al die ander plekke wat jy al was, te kon besoek. Soek jy nie iemand om volgende keer jou koffer uit die huurmotor na die hotelkamer toe te dra nie?
My pa het altyd vertel van 'n tannie wat vir hom en 'n paar vriende 'n koppie tee aangebied het toe kap die een "'n koppie tee sal darem nou swaar in 'n sondaar se keel afgaan"Ek onthou my Pa was hier in die '70s in Türkiye gewees
My pa en suster het Turkye vir ses weke plat geloop in 1991. Hyt gesê een van die mooiste lande wat hy ooit beleef het veral teen die kus. Al wat hy nie van gehou het was hul heeldag se tee suipery!! ( hy was nie n tee drinker)
Jis ouEk onthou my Pa was hier in die '70s in Türkiye gewees
My pa en suster het Turkye vir ses weke plat geloop in 1991. Hyt gesê een van die mooiste lande wat hy ooit beleef het veral teen die kus. Al wat hy nie van gehou het was hul heeldag se tee suipery!! ( hy was nie n tee drinker)
En moenie n man se eerste prys sommer wil betaal nie!!! Die man is dadelik in die gesig gevat en jy ontneem hom van n arm draaiery. Hulle wil tee suip en onderhandel kibbel oor prys al kry hulle minder. Of dalk wat hulle anyway wou gehad het.Jis ou
Dis AL wat hulle doen.
Tee suip en bubbly rook.
As jy by n shoppie ook instap, kry jy tee.
Maar moer nice okes.
Enter your email address to join: