So sy kan maar net die agter shock volg hy ken die pad!!Janee. Nie een van ons het al gedoen wat sy regkry nie, en sy is al op S8. Wel gedaan Noraly☺
Die Duitser kon nie 'n raam kry wat presies so oud soos sy is nie, maar dit was 'n meesterlike skuif om 'n fiets te kry wat so oud soos sy is om haar volgende avontuur mee aan te pak. En die Ohlins agter suspensie is al klaar halfpad om die wereld!
Ek kan nie wag om te sien hoe sy gel met die ou bike en hoe hy/sy(die bike zonder naam) hom/haar gaan gedra.