Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Janee. Nie een van ons het al gedoen wat sy regkry nie, en sy is al op S8. Wel gedaan Noraly☺

Die Duitser kon nie 'n raam kry wat presies so oud soos sy is nie, maar dit was 'n meesterlike skuif om 'n fiets te kry wat so oud soos sy is om haar volgende avontuur mee aan te pak. En die Ohlins agter suspensie is al klaar halfpad om die wereld!
So sy kan maar net die agter shock volg hy ken die pad!! 💪 😜
Ek kan nie wag om te sien hoe sy gel met die ou bike en hoe hy/sy(die bike zonder naam) hom/haar gaan gedra.
 
Janee ek het met die 2L bottel een ook gedink sy antwoord bietjie vinnig, asof dit gaan gebeur waar sy iewers is waar iemand haar sal kan help.
Kom ons hoop maar ssy het nie die ekstra 2L nodig nie.
2l petrol is wel 1.48kg se dooie gewig...

Dit is jammer dat daar nie 'n plastiek tenk vir die Tenere is nie. Op my CRF300L weeg die leë 14l plastiek tenk ligter as die leë 8l staal tenk.
 
Janee ek het met die 2L bottel een ook gedink sy antwoord bietjie vinnig, asof dit gaan gebeur waar sy iewers is waar iemand haar sal kan help.
Kom ons hoop maar ssy het nie die ekstra 2L nodig nie.
Sy gaan 21L he wat sy kan gebruik sonder petrol pomp. Selfs teen 20km/L is dit oor 400km, ek reken dis meer as genoeg tensy sy regtig die Tenere woestyn gaan oorsteek.
 
Janee ek het met die 2L bottel een ook gedink sy antwoord bietjie vinnig, asof dit gaan gebeur waar sy iewers is waar iemand haar sal kan help.
Kom ons hoop maar ssy het nie die ekstra 2L nodig nie.
Soos reeds gesê, ons kyk 'n 30 minute video opsomming terwyl sy dae daar deur gebring het. Vir al wat ons weet het sy daai 2l met bottel al 10 keer geoefen.
 
I felt a lot like Jacobsroodt (what he expressed about Noraly's bike...) , BEFORE reading his comments, now I feel even more like saying it...:

I don't reckon she will FINISH this trip on THIS bike, and that she will revert to a DIFFERENT bike...

DELIGHTED to be proved wrong, but I too think that all that talk about 'double-redundancies' on EVERYTHING was above her head, and that the bike SEEMS to me, to be 'wrong' for her.... Always useful to have a fuel gauge, when going half-way-round the World... 🤔

On THIS bike, she remind me of GASTON Rahier - not his legendary riding skills, but rather his HEIGHT (or lack thereof!).
(That said, it did not slow HIM down!!!)

I wish her well, but still think there were other - even better-suited VINTAGE bikes she could have tried...!
Just not 'getting' her plan... 🤔
 

Attachments

  • 162572265_135035205289729_3567813047293937771_n(1).jpg
    162572265_135035205289729_3567813047293937771_n(1).jpg
    83.8 KB
  • 309259562_556109219848990_4836761356682841418_n.jpg
    309259562_556109219848990_4836761356682841418_n.jpg
    81.2 KB
Last edited:
Gaston Rahier - 1.64m tall...

Standing at a mere 5' 5”, Rahier was small in stature but a goliath on his machine, even though the 42” seat height of his BMW made mounting his steed almost as daunting as scaling the vast dunes of the Sahara desert!

He dominated the 1984 Dakar, taking victory, which he went on to repeat in 1985. At the end of 1985, Rahier was named, alongside long-distance runner Vincent Rousseau, as Belgium's Sportsman of the Year which cemented his place as a legend of motorcycle sport.

 
Sy gaan 21L he wat sy kan gebruik sonder petrol pomp. Selfs teen 20km/L is dit oor 400km, ek reken dis meer as genoeg tensy sy regtig die Tenere woestyn gaan oorsteek.
Ek stem. Ek dink nie sy gaan dit nodig kry nie maar die "by the way" manier waarop sy daarop reageer het, het dit laat klink soos iets wat sy al baie gedoen het. Who knows, miskien het sy.
 
Soos reeds gesê, ons kyk 'n 30 minute video opsomming terwyl sy dae daar deur gebring het. Vir al wat ons weet het sy daai 2l met bottel al 10 keer geoefen.
Verseker moontlik maar ek vermoed sy sou dit genoem het as dit die geval was.

Ek noem maar net, ek is baie excited om te sien hoe die trip gaan. Ek dink die bike gaan great wees.
 
2l petrol is wel 1.48kg se dooie gewig...

Dit is jammer dat daar nie 'n plastiek tenk vir die Tenere is nie. Op my CRF300L weeg die leë 14l plastiek tenk ligter as die leë 8l staal tenk.
Hier stem ek saam. Ek sou dink 'n petrolpomp is ligter as 1,48kg en dan kan sy daai laaste 2l gebruik.
 
ons weet sy doen uiters selde, indien ooit iets heeltemal onvoorbereid

Dis waar, EN verlede tyd nou...... sy gaan allerhande onverwagte goed moet doen met hierdie gewrog, net om aan die ry te bly.
n Satelliet-foon met ekstra battery, net om Fritz te kan kontak????
 
Dis waar, EN verlede tyd nou...... sy gaan allerhande onverwagte goed moet doen met hierdie gewrog, net om aan die ry te bly.
n Satelliet-foon met ekstra battery, net om Fritz te kan kontak????
En dit sal saak maak, hoekom? Dit is mos voorbereiding.
 
Dis waar, EN verlede tyd nou...... sy gaan allerhande onverwagte goed moet doen met hierdie gewrog, net om aan die ry te bly.
n Satelliet-foon met ekstra battery, net om Fritz te kan kontak????
Die 37 jarige gaan jou dalk nog verbaas
 
I felt a lot like Jacobsroodt (what he expressed about Noraly's bike...) , BEFORE reading his comments, now I feel even more like saying it...:

I don't reckon she will FINISH this trip on THIS bike, and that she will revert to a DIFFERENT bike...

DELIGHTED to be proved wrong, but I too think that all that talk about 'double-redundancies' on EVERYTHING was above her head, and that the bike SEEMS to me, to be 'wrong' for her.... Always useful to have a fuel gauge, when going half-way-round the World... 🤔

On THIS bike, she remind me of Gustav Rahier - not his legendary riding skills, but rather his HEIGHT (or lack thereof!).
(That said, it did not slow HIM down!!!)

I wish her well, but still think there were other - even better-suited VINTAGE bikes she could have tried...!
Just not 'getting' her plan... 🤔

I'll give it to her for trying something different and from what Ive seen of the rebuild its an excellent bike, there is no reason why it shouldnt finish the trip but Im with you, I didnt think its the right bike for her, happy to be proven wrong
 
37????????????????????
Jislaaik, sy MOET binnekort trou!
Kom, offer jouself op, en jaaaaaaaaaa, ons weet sy's nie Japanees nie maar, soos gese, maak n ogie toe vir n keer!
Sy was in 'n verhouding en het begin reis na haar boyfriend haar verneuk het. Weet nie of sy al genees is nie.
 
Top