TR's and Pics : Sethuthuthu Bash, Meiringskloof 2024

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
.
.
.
.
👈👈👈 For all those hooligans down in K12, please note, you did not succeed :sneaky:
 
@Tommy Transalp Did you buy the 2-stroke version of the 300 Rally? I see you mixing premix here. :cool:

818158-837e630f0fe4395f621cc667407ef105.data.jpeg
 
Ek het geweet ek sal spyt wees dat ek nie daar was nie. Lyk na 'n blerrie lekker kuier. Sou lekker wees as ons name by van die fotos kon kry. Ek sien vir @Grunder , @Gerard, @Psycho Porra , @roxenz , @Draad, @Tommy Transalp , @Ri en natuurlik @petri oosthuizen en 'n klompie ander ouens maar baie van die gesigte is onbekend.

As jy dit dalk weer hou @petri oosthuizen kan jy my naam sommer by voorbaat opsit asseblief.
Johan ja
Ek dink mens kan maar weer so ietsie hou, was genuine baie nice
Die klomp mense het dit nice gemaak, en daaroor is ons bly
 
You need to ask him why he was carrying a backpack everywhere he went at Meiringskloof.
When one gets old like him us you need to carry spare diapers, reading glasses, MedicAlert info, bread crumbs to find his way home, a bib and a large range of pills wherever he goes. :cool:😁
 
Last edited:
When one gets old like him you need to carry spare diapers, reading glasses, MedicAlert info, bread crumbs to find his way home, a bib and a large range of pills wherever he goes. :cool:😁
I dont think he was carrying that kind of info this time round. If anything happened it would be a matter of us walking over the corpse, grabbing the booze from the bag and celebrating life.
 
Ek is groen... Die troue was nie naastenby so lekker soos julle pics nie.
Well done @petri oosthuizen !
Was Mariza gewees Rob
Seriously
Ek het boggerol gedoen, gesit en rook in haar gesiggie blaas😁
En na daai lekker kos by Bankfontein moes ons maar ons sokkies optrek.....😊😄
 
Was Mariza gewees Rob
Seriously
Ek het boggerol gedoen, gesit en rook in haar gesiggie blaas😁
En na daai lekker kos by Bankfontein moes ons maar ons sokkies optrek.....😊😄
Ons het albei yster wederhelftes. As Ellie nie daar was het dit ook maar sleg gegaan.😁
 
Top