Dis net wat daai Rally nou sal lekke los kry n trippie soontoe.Baie mooi episode, en welgedaan met die geskenk pakkies aan die locals
Ek wil ook eendag as ek groot is Oasis besoek.
My fout!! Daai is mos duidelik Pakhuispas.So wag ek vir Botterkloofpas?Hulle ry hom dan nie?
You are forgiven... Maar daar sal 'n strafdop êrens opgelê word.My fout!! Daai is mos duidelik Pakhuispas.
As ek hom nou verander op die program en weer oplaai op YouTube, sien hulle dit as 'n splinternuwe video, en verloor ek weer al daai vorige "views"... So ek gaan hom maar so hou, al lyk ek soos 'n aap in die speel-speel TV lewe.
(dis oraait, daar het al baie erger dinge met my gebeur in die regte lewe, ek dink ek sal hierdie ook oorleef)
…your only defence is that Botterkloof is also on the R364You are forgiven... Maar daar sal 'n strafdop êrens opgelê word.
Can see how the mix up happened...…your only defence is that Botterkloof is also on the R364
Maki saaki, moet tog net nie ophou met die goete wat jy aanjaag nieMy fout!! Daai is mos duidelik Pakhuispas.
As ek hom nou verander op die program en weer oplaai op YouTube, sien hulle dit as 'n splinternuwe video, en verloor ek weer al daai vorige "views"... So ek gaan hom maar so hou, al lyk ek soos 'n aap in die speel-speel TV lewe.
(dis oraait, daar het al baie erger dinge met my gebeur in die regte lewe, ek dink ek sal hierdie ook oorleef)
Glad to hear.Jup. He's up and riding again.
Ons het verby gehou vir tyd onthalwe... So 'n groot groep vorder baie stadig, en eks seker jy het opgemerk dat ons net voor sononder eers by die eindpunt was.@Holywood: Ek sien julle het C Louis Leipold se graf en ook die Engelsman se graf gemis, of het julle dit net nie in die episode gewys nie?