Footpeg Diaries

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
1722536550795.jpeg
 
Ai, dat so great trip op so hartseer noot moet eindig. 😢
RIV Bob, alle meegevoel aan sy geliefdes, familie en vriende, 'n groot boom het geval.

Dankie Footpeg Dairies vir die awesome reeks, ek geniet al jul episodes, maar die een was baie spesiaal met 'n spesiale groep pelle, om als te kroon, die Kalahari lê baie naby aan my hart. Doen so voort, julle is ysters. 💪
 
Top