Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Super tenere of gs 1200

    Moenie net na die fiets kyk nie. Die handelaar/werkswinkel word 'n groot faktor as iets meganies begin lol. (Ek sal nie weer BMW koop nie)
  2. S

    1200 GS ABS pump?

    Die nuutste: Zambesi weier volstrek om die pomp uit te haal sodat ek dit kan wegstuur. Hulle wil maw nie die pomp uitbou as hulle nie aan my 'n nuwe een van R24K kan verkoop nie. >:( Ek is self nie 'n tegniese ou nie, en kan dit nie self doen nie, maar hulle stel nie eens belang daarin om die...
  3. S

    1200 GS ABS pump?

    Smaak my die '06 / '07 modelle is berug hiervoor... Ek kyk tans daarna om die pomp privaat te laat oorbou.. teen 'n baie beter tarief.  :thumleft: Sal laat weet.
  4. S

    1200 GS ABS pump?

    Dagsê Zambesi BMW het pas laat weet my 1200GS se ABS pomp het gegroet, en dit sal in die omgewing van R24 000 kos om te vervang :o R24 000!! dit is seker byna die helfte van die fiets se waarde? Kan 'n ou iewers soek vir goedkoper / gebruikte onderdele?
  5. S

    Newbie KTM JUNKIE

    Welkom hier op die forum.
  6. S

    what do you think of this ?

    Yep, it has a kind of stormtrooper feel.. I like 'em.
  7. S

    Tool Tubes - ARRIVED

    Ek wil ook twee hê asb.. PM gestuur.. Dankie  ;D
  8. S

    Time to Settle some scores

    AAAAAGGGGHHHH!! Hoe spyt is ek nou ek was nie daar nie!!! :(
  9. S

    Dakar 2012

    Geez, this is awesome!! Keep us all updated... You are living every puppy's dream! (when I grow up... I wanna do the Dakar!!!)
  10. S

    Mosambiek - Waarskuwing!

    Was al baie in  Moz, beide met die GS, en Pajero vir speel, en hoog op na die Noorde vir werk. Die laaste paar keer word dit net al hoe k@kker. Van ons pelle wat in Maputo bly bevestig dit ook. Die kansvat-kultuur word net al hoe erger, en niks bederf jou wegbreek so erg soos onverdiende...
  11. S

    Halo aan amal

    Jis Peet Welkom, welkom!
  12. S

    sitplek hoogte?

    Thanks Rusty Iemand anders het dit ook voorgestel, en ek het al daarvan gehoor, maar nog niemand gesien wat dit al gedoen het nie... Enige iemand?
  13. S

    sitplek hoogte?

    Hallo Almal Ek is in die mark vir 'n KTM 990 adv. Ek het na die 'S' gekyk, maar die sitplek voel te hoog vir my kort bene, en ek is bang ek laat die ding onnodig omval. Soos ek verstaan is die verskil tussen die 'S' en die standaard fiets die suspensie. Verloor ek werklik baie van die fiets se...
  14. S

    990s KTM

    More details please Like the year model?
  15. S

    Howzit

    Hallo Almal Bakgat om ook te kan deel wees van die lekker forum. Ek het al die land (en buurlande) platgery met my 1200 GS, maar ek weet vrek min van die meganiese kant van motorfietse. Ek hoop om 'n paar dinge op die forum wys te word...
Top