Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Pistonpete said:
Lets not get hung about language ffs.....skryf net die donderse ding! ;D

:thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Uit die boeke Weskus !!
 
Fantasties!!!  Julle maak my lus vir n trippie.  :drif:
 
F@rk, dis kwaai.

Gooi die portrette, sommer baie, ekke kannie lees nie, ek moet kiekies kyk.

 
Het julle die roete beplan in T4A of Mapsource?

" Stukkie van die roete op mapsource lyk so.." bietjie "af" maar algemene rigting dieselfde..

 

Attachments

  • Mapsource Q.PNG
    Mapsource Q.PNG
    37.1 KB
Bliksem, fok en p**s klink net nie dieselfde in Zulu nie...

Ek lees lekker thanks Weskus!
 
Jy gooi hom somme lekr de waal, wag vir die volgende stukke :thumleft: :ricky:
 
Gooi hom pappie gooi hom dis vakansie dag jy hoef nie te werk nie jy kan heeldag skryf! Jy mag so bietjie sluk ook tussen in om op te vang wat jy verloor het.
 
fat b said:
Kom nou ou ! Ons kannie wag nie !  :xxbah:

:imaposer: :imaposer:
Jinne maar julle manne is snoep vir die een .
 
Gooi bra - engels afrikaans spaans zulu mandarin - solank ons net kan saam... :biggrin:
 
Ek stem :laughing4: Jyt nou vandag leker tyd gehad om verder te skryf, jyt hoeka vir my gese daar is nog baaaaaie om te skryf, nou ja, ons almal wag :thumleft:
 
Tonteldoos said:
Het julle die roete beplan in T4A of Mapsource?

" Stukkie van die roete op mapsource lyk so.." bietjie "af" maar algemene rigting dieselfde..
T4A 10.10.02 (members)
 
Weskus, wil nie met jou storie inmeng nie, maar gaan maar so hier en daar n foto of 2 bygooi.
1. Agteros, se vol gelaaide 1200 GS
2. Die 800 & 990 loop so hard hulle kan die bult uit.
3. Weskus is maar net lief vir laat slaap
4. Skielik was hout vir vuurmaak baie skaars.
 

Attachments

  • IMG_0168 (110) [800x600].jpg
    IMG_0168 (110) [800x600].jpg
    108.4 KB
  • IMG_0168 (116) [800x600].jpg
    IMG_0168 (116) [800x600].jpg
    104.4 KB
  • IMG_0168 (75) [800x600].jpg
    IMG_0168 (75) [800x600].jpg
    69.8 KB
  • IMG_0168 (90) [800x600].jpg
    IMG_0168 (90) [800x600].jpg
    138.3 KB
Die 800 & 990 loop so hard hulle kan die bult uit. ???

Sorry...Da kom hy nou
 

Attachments

  • IMG_0168 (122) [800x600].jpg
    IMG_0168 (122) [800x600].jpg
    105.5 KB
Top