1200 GS ABS pump?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sardijn

Puppy
Joined
Aug 3, 2011
Messages
17
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS
Dagsê
Zambesi BMW het pas laat weet my 1200GS se ABS pomp het gegroet, en dit sal in die omgewing van R24 000 kos om te vervang :eek: R24 000!! dit is seker byna die helfte van die fiets se waarde?
Kan 'n ou iewers soek vir goedkoper / gebruikte onderdele?
 
Top