Difflock
Race Dog
So breuk die dag van 5 Aug aan, a long time coming for the 10th Thumper Bash at Koedoeskloof Ladismith and looking forward to a awesome kuiertjie with friends.
Ons "myself, Engelsman en Skaapkop" trek weg uit Kirkwood skyns na 6, dus nie te koud 15 grade en slaan teerpad na Willowmore vir n breakfast via Wolwefontein en Steytlerville.
Ons trek af net voor Steytlerville vir bene rek en n kiekie, na 220km trek ons in by Willowmore. Ons maak brandstof by Engen vol waarna Big Dom en Michael met n gedreun in trek, groet mekaar.
Ons almal gaan na Kapoet Padstal vir ontbyt en was nie teleurgestel, n oulike plekkie, ete was tops so ook die vriendelikeheid.
Na ete sê ons goodbyes en hul kies hul rigting en ons Rietbron via N9.