Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    So breuk die dag van 5 Aug aan, a long time coming for the 10th Thumper Bash at Koedoeskloof Ladismith and looking forward to a awesome kuiertjie with friends. Ons "myself, Engelsman en Skaapkop" trek weg uit Kirkwood skyns na 6, dus nie te koud 15 grade en slaan teerpad na Willowmore vir n...
  2. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Oom Boetie Whittle: Hello Diffie, hoe haan dit jong, wou nog antwoord op jou vraag oor die Karoo Loepie, ek's verseker in vir die trippy. Diffy: Altyd goed en met oom, is reg oom, ek sit jou oppi lys. Skaapkop aka "Bennie Mulder": Thumbs up!!! To Diffy mbt tot die Karoo Loepie. "Soos altyd...
  3. Difflock

    Cradock area "Loepie"

    Naand WD's, dit was weer tyd vir n klein loepie op ons land se stofpaaie. Wat n goeie geleentheid om met Engelsman kwaliteit tyd saam deur te bring. Saterdag 9 Julie breek aan 05:00, dus effe koelerig maar nie ongemaklik koud, jy weet voor ons die pad slaan moet als eers gevoer word, hoenders...
  4. Difflock

    Wanted Yamaha TW 200

    Looking for second hand yamaha tw 200 in a good condition, want spend nothing get on and ride. Give Sidney a call: zero82 774 362zero
  5. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Die naweek wat verby was het ek weer na n lang afwesigheid die Karoo besoek maar sommer met n Kaapse draai. Dit het so begin, eers kon ek nie EC Bash toe gaan agv werks verpligtinge na groot druk om sitrus oes af te kry na dié Kirkwood strike en ek het n weg kom bitter nodig gehad. Ek was bereid...
  6. Difflock

    Ben 10 Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 - Dag 1

    Naand WD's ek weet nie of almal ook op WD's se facebook blad is so wil graag ons Ben 10 - Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 trippy met julle deel. Waar moet ek begin, ons het dit presies 2jr gelede aangedurf maar kon net 9 van die 10 passe vermag, Bastervoetpad was die een wat oorgeslaan moes word...
  7. Difflock

    Looking for Yamaha xt660r red side panels.

    If anyone know of a second hand red side panels please contact me, it's for a friend of mine.
  8. Difflock

    2014 Yamaha XT1200ZE

    Nooit lekker om afstand te doen van n fiets waarmee jy soos n eenheid saam gegel het. Rede vir die verkoop. Verkoop bike en na my eiendom planne in plek val n kleiner bike aanskaf. So vir eers gaan ek "nes a car" wees. Description • Full service history with the agent • Last service 28...
  9. Difflock

    Cederberg Oasis Trip April 2021

    Naand Chaps, net n vraag oor die topic, miskien ek bietjie vroeg of gebeur dit nie.
  10. Difflock

    It's about time! EC Dogs "Outride" 30 Jan - Bedford

    Goeiemiddag chaps, dus n nuwe- jr, - begin, - adventures en memories om te maak. Ons gaan bietjie stof opskop na Bedford, eet daar by die Apprentice Deli en sleep teerpad "black stuff" terug huis toe. Dit gaan n quicky wees so jy behoort weer 15:00 terug te wees by jou huis om die rugby te kyk...
  11. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Middag WD's, verlede Saterdag was ons jaarlikse Slumdogs Old Thomas River Bash,  gaan so kort RR gooi oor ons trippy na OTR, kuier op OTR en terug huis toe. Wat is tyd, iets wat kosbaar is en om vir als in jou lewe tyd te maak kos beplanning, wel ek het al die heel week hier en daar tyd afgeknyp...
  12. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    Naand WD's, gestraand bietjie laat tuis gekom om n volledige RR te doen, ek weet dit was bietjie baie gevra vir (EC) PE dogs om n ekstra 100km bo my 530km vir die dag te ry, ook bietjie laat die Outride voor gestel en laastens die tyd tuis was 19:50 op Kirkwood gearriveer gestraand. Verder het...
  13. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" - Graaff-Reinet

    Môre môre, ek wil hoor of daar n paar WD's is wat wil saam ry na Graaff-Reinet via n "klein" draai'tjie, braai n wors, hoender vlerkie of tjoppie vir breakfast (het n pan, bring brood vir toast, eiers en bacon) langs die pad en enjoy die middag n glasie wyn terwyl jy na "Bottomless Coffee...
  14. Difflock

    BMW GS1200 Adv 2010 30 year Anniversary

    BMW GS1200 Adventure 30 year Anniversary 47 000km Topbox Panniers Wide food peg Spotlights R105 000 Excellent condition Cell 082 774 3620
  15. Difflock

    2013 BMW R1200GS ADVENTURE " UNBELIEVABLE SALE" SOLD!!!

    2013 GSA, 2318km Yes you are seeing two thousand three hundred and eighteen kilometers, bike has been standing for a while. I am not the owner but just helping too advertise, speak too Leroux Venter from Kirkwood it  was his dad's bike. He said he will do the service and sell it then. One owner...
  16. Difflock

    Kirkwood Adventure Weekend 16-18 Sept 2016

    In aid of Kirkwood Hoerskool en inskrywings vorms sal more volg.
  17. Difflock

    PE Dogs to Tiekiedraai Brekvis Bash 30 - 31 July

    Sopwith kontak my en ek het nie eens daaraan gedink, hy stel die onderstaande voor en ek's game. Well Sopwith thought of leaving Sat Morning 07h00 at the latest from Uitenhage taking the Cockscomb 117km gravel road to Steytlerville have a brekkie at the famous Hotel then from Steytlerville to...
  18. Difflock

    Wie van PE gaan na jozi2kozi 4 Aug - 8 Aug 2016

    Ek weet van iemand wat n riding partner soek na Jhb vir die jozi2kozi.co.za ride, laat weet my dan sal ek jou inkontak bring.
  19. Difflock

    Skop Stofies Op, 3 dae en 2 nagte Okt 2015.

    Dit is tyd vir die langverwagte RR, ook amper n jaar gelede waar ek op die onvergeetlike trippie was na Kuduskloof (Veltie en sy Blom se plekkie). Dit was middel (Jun/Jul) 2015 en het geweet dat ek na die laaste sitrus (Valencias/Deltas) gepluk sou wees ek n paar dae af kon neem om my kragte te...
  20. Difflock

    PE Dogs Sunday Ride 10 July 2016

    Hi Chaps, laat ek weg trek met gister se RR maar sukkel om woorde te kry wat werklik beskryf hoe lekker dit was, dit is n kombinasie van Wilddog vriende (familie) :3some:, ysterperde, grondpad en stof opskop op ons platteland se paaie was onbeskryflik en is elke outride anders. Daar was 8 bikes...
Top