It's about time! EC Dogs "Outride" 30 Jan - Bedford

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
Goeiemiddag chaps, dus n nuwe- jr, - begin, - adventures en memories om te maak.
Ons gaan bietjie stof opskop na Bedford, eet daar by die Apprentice Deli en sleep teerpad "black stuff" terug huis toe.

Dit gaan n quicky wees so jy behoort weer 15:00 terug te wees by jou huis om die rugby te kyk, op die couch te flop of saam iemand die scenic route oor Zuurberg te neem your choice.

Vertrek 06:00 van uit Kirkwood Egen, 30 Jan Saterdag, tel PE en UHT manne by Paterson op 07:00-07:15 "Old Spot" en ry via Alicedale, Drazaville, Over the Big Fish River, following the wind turbines on the horizon too Bedford for a awesome breaky or brunch.

Kuier lekker saam ou vriende of maak nuwes, jy moet net opdaag, so lanklaas van julle manne gesien en n goeie geleentheid.

So mooi week verder en hoop om van julle daar te sien.

 
Top