"Ja OK, dis reg vir die week se verlof, maar onthou die week daarna is dit die groot oudit so dan moet jy asseblief weer terug wees. Geniet dit." Terwyl sy handtekening se ink droog word op my verlofvorm, sluit ek die Vrydagmiddag my kantoor. Ek hoop net my verlofaansoek word op soortgelyke...