Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    The akrapovic full moon bike.

    https://sploid.gizmodo.com/the-akrapovic-full-moon-bike-is-like-a-vespa-from-the-f-1674035297/+caseychan Dit is van daai fietse wat iets jou pla, maar jy weet nie wat nie.
  2. A

    French motorcycle from between the wars

    https://www.bikeexif.com/majestic-motorcycle
  3. A

    Hoe om n scottoiler op n f650gs / Dakar te instaleer.

    https://ccgadventures.wordpress.com/2011/08/24/scottoiler-installation/ Ek wou weet hoe om die lugboks in geheel af te haal toe kry ek die link. Hoop dit kan iemand help
  4. A

    Nou om te wag vir die naweek.

    Die kaap se trip was duur, maar ek smile. Nou om te wag vir die naweek om hulle in te sit. :ricky:
  5. A

    JT Z1R chain ?

    Ek kan nou n JT Z1R x ring kettang kry vir wat lyk na n "goeie" prys. Ken julle die kettang en sal julle n DiD bo JT verkies?
  6. A

    Wat dink julle van Hyosung ?

    Ek weet die eerste Hyosungs is deur Kawasaki in gevoer. Daar was ook stories van hulle verspreiders wat swak diens gelewer het en dat parte, maar min was. Ek sien Cayenne voer hulle nou in. 1.Is parte nou meer beskikbaar? 2.Is die fietse goeie waarde vir geld? (Betroubaar) 3.Wat is en was...
  7. A

    Wanted 2 stroke Honda engine.

    Ek help n friend soek na n engine vir n 1980' s Honda 500cc. Let wel dis n 2 Stroke engine. As julle weet waar hy so n engine kan koop kan julle my pm of sommer hier antwoord asb. Honda SA is te duur.
  8. A

    Die een is vir die KTM ouens.

    N baie goeie foto om n KTM te adverteer.  :thumleft:
  9. A

    weird cycles.

    Ek sal begin. Via pinterest...
  10. A

    Wanted/ gesoek. Lucas hooflig

    Voor ek een op ebay koop wil ek eers seker maak of hier nie een is nie. Sien foto
  11. A

    Kawasaki kz750 ?

    Ek het my ou pypkar geruil vir die kawa. Die ou weet net dit is n 750 en hy loop as mens hom brand sleep. Kan die dalk n 1980's kz750 wees? Op die nek staan net made in japan khi ( madenjapankhi )
  12. A

    n Wilde Honde se spoed?

    Ek het altyd so 130-140 km/h gery, maar dis nou af na 90-100 km/h. Ek geniet die trip meer nou teen 90. Ek kyk ook nou meer langs die pad na die veld ens. So watter spoed geniet die wilde honde hulle toere? Teer en grond?
  13. A

    Hoe veilig is Foam Armour?

    Ek het my fox body armour en die motorfiets klere se foam armour met mekaar vergelyk. Ek kan sien dat fox se harde weergawe beter beskerming kan gee, maar hier is die vraag. Hoe goed kan die sagte foam n mens beskerm of sien ek nie die hele prent nie?
  14. A

    Wat sal julle doen as...

    N man het voor my ingedraai en so het ons mekaar ontmoet. Hy het uitgespring en gese hy is jammer en sal die skade betaal. Ek het die ongeluk by die polisie aangemeld, maar hulle het nie opmetings gevat nie omdat die man gese het hy sal betaal. So vandag 3weke later toe ek die man bel om te...
  15. A

    Wat om te vra vir kampeering?

    Wat sal julle betaal per persoon vir kampeering in die Karoo? Dit is op n plaas. Julle kry n pool tafel, kroeg, stort met toilet en later as die pad uitgele is kan fietse in die veld gaan ry. Wat gebruik julle as julle gaan kampeer wat ek sal moet voorsien?
  16. A

    Front forks failed

    Soos julle weet probeer ek soveel moontlik oor die F650gs oplees. Ek het op die af gekom wat ek moet deel. Dit lyk of dit meer op die ou 650 s gebeur. (Ek stel voor julle volg elke link) https://www.advrider.com/forums/showthread.php?t=371650
  17. A

    Bmw part nommer?

    Hoop julle kan my help. As ek n part by Bmw bestel. Watter nommer moet ek vir hulle gee? Die 10872210 of die 4661 7678922-01 Sien foto
  18. A

    Big Bag Pannier?

    Het iemand die al gebruik? Het ek n pannier rak nodig om te keer dat hy die verf skaaf...... Die wat wel die pannier al gebruik het, wat dink julle van hom. + of - als is welkom. :thumleft:
  19. A

    Op soek na hulp.

    Waar of by wie kan ek n service kit vir my 06 gs oor die pos bestel. Dit moet olie, olie filter, lug fliter, sump waster en olie filter rubber seel he. Sparkplugs is 2000km terug vervang so hulle is nog reg.
  20. A

    Glas tenk,

    Ek dink die lyk goed. Net mooi ry.
Top